top of page
Lollos ft. Robbie Wessels - Skoert Vlieg (Key: OR Dmaj)

Lollos ft. Robbie Wessels - Skoert Vlieg (Key: OR Dmaj)

SKU: CH-OR-NB-03694
R258.45Price

Title: Skoert Vlieg

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Lollos ft. Robbie Wessels
Genre: South African; Kids & Teens; Pop & Pop Rock; Hip-Hop & Rap
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: Alta Joubert en Minki Burger is bekend vir hulle Lollos-karikatuur en -vertonings.
Lyrics: Yes

 

Skoert vlieg

Jy pla vir my

Skoert vlieg

Jy pla vir my

Skoert vlieg

Jy pla vir my

Jy pla my nog die hele dag lank

 

Ek voel, ek voel, ek voel soos 'n botterblom

Ek voel, ek voel, ek voel soos 'n botterblom

 

Ek weet jy's mos 'n vlieg gedoop

Maar kom ons maak van jou 'n loop

Met sker en kam gaan ons jou trim

En jou laat oefen in die gym

 

En op, en af

Met die bal tussen jou bene

Asem in en asem uit

Met jou hande op die stene

 

Skoert muskiet

Jy pla vir my

Skoert muskiet

Jy pla vir my

Skoert muskiet

Jy pla vir my

Jy pla my nog die hele nag lank

 

Jy...

Jy...

Jy...hier in my ore

Jy...

Jy...

Jy...hier in my ore

 

Ek sit en hou my asem op

My hart wat in my keel gaan klop

Ek voel hom op my voorkop

Ek sê hom hy moet stop

 

En op, en af

Met die bal tussen jou bene

Asem in en asem uit

Met jou hande op die stene

 

Skoert kakkerlak

Jy pla vir my

Skoert kakkerlak

Jy pla vir my

Skoert kakkerlak

Jy pla vir my

Jy pla my nog my hele lewe lank

 

Ek gril, ek gril

Ek gril tot in my tone

Ek gril, ek gril

Ek gril tot in my tone

 

En mik en trap en squash en klap

Hy klim terug in jou gaatjie

Vat jou vrou, jou kind jou hond

En nooi ook saam jou maatjie

 

En mik en trap

En squash twee, drie, vier

En mik en trap

En squash twee, drie, vier

 

En mik en trap

En squash twee, drie, vier

En mik en trap

En squash twee, drie, vier

 

En mik en trap

En squash twee, drie, vier

En mik en trap

En squash twee, drie, vier

 

Composer: MINKI BURGER/ALTA JOUBERT/ROBBIE WESSELS

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page