Lollos - Shongololo (Key: OR Emaj)
Title: Shongololo
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Lollos
Genre: South African; Kids & Teens; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
More info: Alta Joubert en Minki Burger is bekend vir hulle Lollos-karikatuur en -vertonings.
Lyrics: Yes
Shongololo, sê shongololo
Sê shongololo, sê shongololo
Shongololo, sê shongololo
Sê shongololo, sê shongololo
Die duisendpoot
Hy het 'n klompie voete
Hy stap links-regs, links-regs, links-regs
Stop
Die duisendpoot
Die mense het gesê
As hy jou byt
Sal jy lag tot die trane loop
Shongololo, sê shongololo
Sê shongololo, sê shongololo
Shongololo, sê shongololo
Sê shongololo, sê shongololo
Shongololo, sê shongololo
Sê shongololo, sê shongololo
Shongololo, sê shongololo
Sê shongololo, sê shongololo
Die duisendpoot
Rol op in 'n spiraal
Hy is pikswart, pikswart
Glad nie vaal
Dit vat baie lank
Om sy skoene aan te trek
En om sy toonnaels te knip
Vat baie werk
Shongololo, sê shongololo
Sê shongololo, sê shongololo
Shongololo, sê shongololo
Sê shongololo, sê shongololo
Composer: MINKI BURGER
_edited.png)





















