top of page
Min Shaw - Sonskyn (Key: OR Cmaj)

Min Shaw - Sonskyn (Key: OR Cmaj)

SKU: EL-OR-NB-02823
USD 13.95 Regular Price
USD 10.95Sale Price

Title: Sonskyn
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Min Shaw
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1960S; 1970s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ag ek voel so eensaam

En ek weet waarom

As die reën daar buite

In vakansie kom

 

Kan nie buite speel nie

Sit net in die huis

Moet tog net nie neul nie

Alles is nog pluis

 

Die reën en son moet altwee kom

Dat alles mooi kan groei

Dat alles in ons tuine weer kan blom

 

As die son weer kom skyn met goue strale

Vir pappa, vir mamma en vir my

Alles lewe dan weer op berg en dale

Sien ons blomme wat harte verbly

 

As die wolke hul druppels uitgegiet het

Spring daar duisende kleure uit

Warm skyn weer die son met goue strale

Vir pappa en mamma en vir my

 

Voëltjies in hul nessies

Bokkies in die woud

Voel tog so tevrede

As dit lekker sous

 

Maar hul kyk gedurig

Na die wolke kleed

En hul juig van vreugde

As die son deurbreek

 

Die voëltjies sing en bokkies spring oor elke silwer plas

Hul sê hoera daar is groene, groene gras

 

As die son weer kom skyn met goue strale

Vir pappa, vir mamma en vir my

Alles lewe dan weer op berg en dale

Sien ons blomme wat harte verbly

 

As die wolke hul druppels uitgegiet het

Spring daar duisende kleure uit

Warm skyn weer die son met goue strale

Vir pappa, vir mamma en vir my

 

Composer: CARSTE/BECKMAN

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page