top of page
Min Shaw - As Ma En Pa En Boet En Sus En Ek En Jy Gaan Kuier (Key: OR Ebmaj)

Min Shaw - As Ma En Pa En Boet En Sus En Ek En Jy Gaan Kuier (Key: OR Ebmaj)

SKU: JU-OR-NB-02824
$12.95 Regular Price
$7.95Sale Price

Title: As Ma En Pa En Boet En Sus En Ek En Jy Gaan Kuier By Die See
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Min Shaw
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1960S; 1970s
Key: OR Ebmaj

Backing vocals: No
Lyrics: Yes

Daar's 'n goue strand

(Daar's 'n goue strand)

By die bloue see

(By die bloue see)

Met die sagste sand

(Met die sagste sand)

Waarmee ek graag speel

(Waarmee ek graag speel)

En Desembermaand

(En Desembermaand)

Word al my wense waar

As ma en pa en boet en sus en ek en jy gaan kuier by die see

Ek sal vlytig leer

(Ek sal vlytig leer)

Elke eindkwartaal

(Elke eindkwartaal)

En hard probeer

(En hard probeer)

Om die paal te haal

(Om die paal te haal)

Want Desembermaand

(Want Desembermaand)

Word al my wense waar

As ma en pa en boet en sus en ek en jy gaan kuier by die see

Dis 'n wonderlike lewe

As 'n mens vakansie hou

En terwyl ek so moet skoolgaan

Sal ek lugkastele bou

Van 'n goue strand

(Van 'n goue strand)

Composer: HOFFMAN/MANNING

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page