top of page
Besterklub - Branderplankry (Key: OR Dmaj)

Besterklub - Branderplankry (Key: OR Dmaj)

SKU: AL-OR-NB-03669
$13.95 Regular Price
$10.95Sale Price

Title: Branderplankry
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Besterklub
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj

Backing vocals: No
Lyrics: Yes

Dis 'n sonskyndag en ek kan nie meer wag

Om die blou-blou branders te ry nie

My gesig is gesmeer om die son te kan keer

Vir lekkerkry branderplankry

Ja, die water kan maar spat dis heerlik koel en nat

Ek vat 'n brander hier en ry 'n brander daar

Ja, die water kan maar spat dis heerlik koel en nat

Niks kom by lekkerkry branderplankry

Ek gaan so lekkerkry

As ek blitsig met my branderplank ry

Ja, ek gaan so lekker kry

As ek blitsig met my branderplank ry

Niks kom by lekkerkry branderplankry

Composer: PIERRE DE VILLIERS

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page