top of page
Besterklub - Kameelperd (Key: OR Dmaj)

Besterklub - Kameelperd (Key: OR Dmaj)

SKU: AL-OR-NB-03670
USD 13.95 Regular Price
USD 10.95Sale Price

Title: Kameelperd

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Besterklub
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj

Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Kameelperd het 'n lange nek

'n Lange nek so uitgerek

Kameelperd het 'n lange nek

'n Lange nek so uitgerek

 

O, gonna

'n Lange nek so uitgerek

O, gonna

'n Lange nek so uitgerek

 

En hy't kolle oor sy lyf, ja

Kolle oor sy lyf

Kolle, kolle, kolle, kolle

Kolle oor sy lyf

 

Kameelperd het 'n lange nek

'n Lange nek so uitgerek

Kameelperd het 'n lange nek

'n Lange nek so uitgerek

 

O, gonna

'n Lange nek so uitgerek

O, gonna

'n Lange nek so uitgerek

 

Hy swaai sy stertjie, swaai, swaai

Swaai sy stertjie, swaai, swaai

Swaai sy stertjie, swaai, swaai

Om die vliegies weg te waai

 

En hy swaai sy stertjie, swaai, swaai

Swaai sy stertjie, swaai, swaai

Swaai sy stertjie, swaai, swaai

Om die vliegies weg te waai

Om die vliegies weg te waai

 

Composer: PIERRE DE VILLIERS

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page