Besterklub - Bye (Key: OR Fmaj)
Title: Bye
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Besterklub
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR FmajBacking vocals: No
Lyrics: Yes
Zoem-zoem-zay
Ziggie-ziggie
Zoem-zoem-zay
Za-zo-za
Zoem-zoem-zay
Ziggie-ziggie
Zoem-zoem-zay
Ek's 'n vette hommelby
Ek zoem-zoem hier verby
Ek soek net daai plek om weer nektar te lek
En as die lente kom
Weet ek die blommetjies blom
Ja, dit is die beste tyd vir heuningkonfyt
Ek's 'n kleine insek wat na blommetjies toe trek
Zoem-zoem-zay
Ziggie-ziggie
Zoem-zoem-zay
Za-zo-za
Zoem-zoem-zay
Ziggie-ziggie
Zoem-zoem-zay
Kinders groot en klein hulle hou van my
Want sonder my sal hulle niks heuning kan kry
Ja, kinders groot en klein hulle hou van my
Want sonder my sal hulle niks heuning kan kry
Ek's 'n kleine insek wat na blommetjies toe trek
Zoem-zoem-zay
Ziggie-ziggie
Zoem-zoem-zay
Za-zo-za
Zoem-zoem-zay
Ziggie-ziggie
Zoem-zoem-zay
Ek is 'n vette hommelby
Ek zoem-zoem hier verby
Ek soek net daai plek om weer nektar te lek
En as die lente kom
Weet ek die blommetjies blom
Ja, dit is die beste tyd vir heuningkonfyt
Ek's 'n kleine insek wat na blommetjies toe trek
Zoem-zoem-zay
Ziggie-ziggie
Zoem-zoem-zay
Za-zo-za
Zoem-zoem-zay
Ziggie-ziggie
Zoem-zoem-zay
Ek's 'n kleine insek wat na blommetjies toe trek
Composer: JANNIE VENTER/PIERRE DE VILLIERS
_edited.png)





















