top of page
Nedine Blom - Vir Altyd 'n Kinderhart (Key: OR Cmaj)

Nedine Blom - Vir Altyd 'n Kinderhart (Key: OR Cmaj)

SKU: JU-OR-NB-03785
ZAR 231.09Price

Title: Vir Altyd 'n Kinderhart
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Nedine Blom
Genre: South African; Inspirational & Gospel; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek hoor hoe jy roep

Sien jou gesig voor my

Klein kinderlyf

Kyk net hoe vry is jy

'n Kinderhart

Wat maklik kan vertrou

 

Vlieg soos die duiwe

Wêreld is jonk en vry

Klein kinderlyf

'n Vlammetjie lig is jy

'n Kinderhand

Wat sag om myne vou

 

Jy vlieg soos die wind

Jou rigting is Noord

Jou hart is die kompas

Bly altyd so sterk

Altyd so sag

Vir altyd 'n kinderhart

 

Jy vlieg soos die wind

Jou rigting is Noord

Jou hart is die kompas

Bly altyd so sterk

Altyd so sag

Vir altyd 'n kinderhart

 

TUSSENSPEL

 

Vlieg soos die duiwe

Wêreld is jonk en vry

Klein kinderlyf

'n Vlammetjie lig is jy

'n Kinderhand

Wat sag om myne vou

 

Jy vlieg soos die wind

Jou rigting is Noord

Jou hart is die kompas

Bly altyd so sterk

Altyd so sag

Vir altyd 'n kinderhart

 

Jy vlieg soos die wind

Jou rigting is Noord

Jou hart is die kompas

Bly altyd so sterk

Altyd so sag

Vir altyd 'n kinderhart

 

Altyd 'n kinderhart

 

Composer: NEDINE BLOM (URIAL PUBL)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page