top of page
Various - Ons Sal Self (Key: OR Bmaj)

Various - Ons Sal Self (Key: OR Bmaj)

SKU: CO-OR-NB-00062
$12.95Price

Title: Ons Sal Self

Track Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Verskeie Kunstenaars

Genre: Pop & Pop Rock; South African; Group; Inspirational, Christian & Gospel

Language: Afrikaans

Era: 2020s

Key: OR Bmaj

Backing vocals: No

More info: Soos gesing deur Gerhard Steyn, Ruhan Du Toit, Demi Lee Moore, Steve Hofmeyr, Corlea, Lianie May, Riaan Benadé, Monique Steyn, Dewald Wasserfall, Jay, Chris Else, Tasha, Touch Of Class, Ivan Roux, Charlize Berg & Liezel Pieters.

Lyrics: Yes

 

Hier was niks

'n Paar honderd jare terug

Toe kom ons hier

En nou dra ons die gewig

 

Van 'n land wat by ons vat

Elke druppel sweet wat ons kon sweet

En hulle weet

Ons sal durf en saai waar niks wil groei nie

Niks kan ons maak kniel behalwe God nie

 

Ons sal self

Maak soos ons gemaak het

Begin soos ons begin het

Oorwin het

Toe alles teen ons staan

En ons sal self

As jy ons nie wil lei nie

As jy ons niks wil gee nie

Dit keer nie

Wat ons nog aan bereik nie

Ons sal self

 

Soos dit is

Word alles oorgegee

Maar daar is niks

Wat ons spore weg kan vee

Uit grond wat in ons hart

Meer as wat ons nodig het kan gee

En ons weet

 

Ons sal durf en saai waar niks wil groei nie

Niks kan ons maak kniel behalwe God nie

 

Ons sal self

Maak soos ons gemaak het

Begin soos ons begin het

Oorwin het

Toe alles teen ons staan

En ons sal self

As jy ons nie wil lei nie

As jy ons niks wil gee nie

Dit keer nie

Wat ons nog aan bereik nie

Ons sal self

 

Na al die jare

Ken ons die waarde

Van staan as een man

En ons onthou

Waar ons begin het

Gedink in ons stilheid

Maar dis wie ons is

Dis wie ons is

 

Ons sal self

Maak soos ons gemaak het

Begin soos ons begin het

Oorwin het

Toe alles teen ons staan

En ons sal self

As jy ons nie wil lei nie

As jy ons niks wil gee nie

Dit keer nie

Wat ons nog aan bereik nie

Ons sal self

 

Maak soos ons gemaak het

Toe alles teen ons staan

En ons sal self

As jy ons nie wil lei nie

As jy ons niks wil gee nie

Dit keer nie

Wat ons nog aan bereik nie

Ons sal self

 

Composer: RIAAN BENADÉ/MARNO VAN DER MERWE/ARNOLD COLESKE (COLESKE ARTISTS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page