top of page
Various - Saam Suid-Afrika (Key: OR Gmaj)

Various - Saam Suid-Afrika (Key: OR Gmaj)

SKU: JU-OR-NB-04168
USD 14.95Price

Title: Saam Suid-Afrika
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Robbie Wessels, Anlia Star, Ruhan du Toit & Karlien van Jaarsveld

Genre: South African; Pop & Pop Rock; Olympics & Sport Events; Group & Choir

Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Gmaj

Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Trek 'n stoel nader, skink vir ons 'n drink

Wys my die legendes wat ons land weereens gaan dien

Dis ons Bokke teen die wêreld

Bring die beker weer tuis

 

Die kinders hardloop kaalvoet, die afwagting is hoog

Strate groen en goud geverf, die appel van ons oog

Dis ons Bokke teen die wêreld

Bring die beker weer tuis

 

Sing dan saam Suid-Afrika

Wees sterk, ons staan op

Aandag en skree vir ons span

Sal verdedig soos net hulle kan

Ons is trots op die Bok, elke man

Almal as een, kom sing saam Suid-Afrika

 

Die bal is in die lug op en Kolisi vat hom weer

Cheslin in die agterlyn, want niks kan daai man keer

En niemand doen 'n lynstaan

Soos ou Etzebeth kan

 

Daar is modder op die tokse, die skare maak geraas

My hart het so geklop teen die Rose vier jaar laas

Dis ons Bokke teen die wêreld

Bring die beker weer tuis

 

Sing dan saam Suid-Afrika

Wees sterk, ons staan op

Aandag en skree vir ons span

Sal verdedig soos net hulle kan

Ons is trots op die Bok, elke man

Almal as een, kom sing saam Suid-Afrika

 

Daar's 'n donder wat dreun oral om

Dis die groen en die goud wat daar kom (Die groen en die goud)

Ou harte gevestig, gee net julle beste vir ons

Beste vir ons

 

Sing dan saam Suid-Afrika

Wees sterk, ons staan op

Aandag en skree vir ons span

Sal verdedig soos net hulle kan

Ons is trots op die Bok, elke man

Almal as een, kom sing saam Suid-Afrika

Almal as een, kom sing saam Suid-Afrika

 

Composer: ANLIA ETZEBETH/JOHAN OBERHOLZER

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page