top of page
Afrikaans Is Groot - Die Gelofte (Live) (Key: OR Bmaj)

Afrikaans Is Groot - Die Gelofte (Live) (Key: OR Bmaj)

SKU: JU-OR-NB-03520
$13.95Price

Title: Die Gelofte (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2023)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Juanita du Plessis, Elarduspark Kinderkoor, Ghapi, Jo Black, Demi Lee Moore, Bobby van Jaarsveld, Appel, Ruhan du Toit, Corlea, Riaan Benadé (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2023)

Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Pop & Pop Rock; Group & Choir; Special Occasion

Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Onse Vader wat in die hemel is

Laat U naam geheilig word

Laat U koninkryk kom

Laat U wil geskied

Soos in die hemel

Net so ook op die aarde

En gee ons vandag ons daaglikse brood

En vergewe ons ons skulde

Soos ons ook ons skuldenaars vergewe

En lei ons nie in die versoeking nie

Maar verlos ons van die bose

 

Hier staan ons voor die Heilige God

Van hemel en die aarde

‘n Gelofte aan Hom te doen

‘n Gelofte aan Hom te doen

 

Dat as Hy ons sal beskerm

En ons vyand in ons hand sal gee

Dat ons die dag en die datum elke jaar as ‘n dankdag

Soos ‘n Sabbat sal deurbring

 

En dat ons ‘n huis tot Sy eer sal oprig

Waar dit Hom behaag

En dat ons ook aan ons kinders sal sê

Dat hulle met ons daarin moet deel

Tot nagedagtenis ook vir die opkomende geslagte

 

Want die eer van Sy naam

Sal verheerlik word

Deur die roem en die eer van oorwinning

Aan Hom te gee

Want die eer van Sy naam

Sal verheerlik word

Deur die roem en die eer van oorwinning

Aan Hom te gee

 

Hier staan ons voor die Heilige God

Van hemel en die aarde

Om ‘n gelofte aan Hom te doen

‘n Gelofte aan Hom te doen

 

Dat as Hy ons sal beskerm

En ons vyand in ons hand sal gee

Dat ons die dag en die datum elke jaar as ‘n dankdag

Soos ‘n Sabbat sal deurbring

 

En dat ons ‘n huis tot Sy eer sal oprig

Waar dit Hom behaag

En dat ons ook aan ons kinders sal sê

Dat hulle met ons daarin moet deel

Tot nagedagtenis ook vir die opkomende geslagte

 

Want die eer van Sy naam

Sal verheerlik word

Deur die roem en die eer van oorwinning

Aan Hom te gee

Want die eer van Sy naam

Sal verheerlik word

Deur die roem en die eer van oorwinning

Aan Hom te gee

 

Want die eer van Sy naam

Sal verheerlik word

Deur die roem en die eer van oorwinning

Aan Hom te gee

Want die eer van Sy naam

Sal verheerlik word

Deur die roem en die eer van oorwinning

Aan Hom te gee

 

Want aan U behoort die koninkryk

En die krag en die heerlikheid

Tot in alle ewigheid

Amen

 

Composer: SAREL CILLIERS/ TOONSETTING: JOHAN VORSTER (INHOUD HUIS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page