top of page
Rina Hugo & Gé Korsten - Ek Mis Jou Elke Dag 'n Bietjie Meer (Key: OR Ebmin)

Rina Hugo & Gé Korsten - Ek Mis Jou Elke Dag 'n Bietjie Meer (Key: OR Ebmin)

SKU: JU-OR-NB-02028
$12.95Price

Title: Ek Mis Jou Elke Dag 'n Bietjie Meer

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Rina Hugo & Gé Korsten (Rina Hugo & Ge Korsten)
Genre: South African; Classical & Classical Crossover; Duet; Folk
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Ebmin
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Van vroegaand al skyn die hawe se ligte

Hul knipoog en dans oor die kaai

Die nagwind waai koud

Daar's reën in die lug

Ek voel hoe die sproei teen my waai

Dis so 'n eensame pad

Die afskeid lê swaar in my hart

 

Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer

Die dae wat vreugde was, is nou net seer

Elke dag word 'n weer probeer

Of is alles verby

Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer

 

In middernagure by gister se vure

Dink ek sonder jou oor wat was

In oggend se koeltes vra ek wat die doel is

En kyk teen ons ou fotos vas

Dis so 'n eensame pad

Die afskeid lê koud in my hart

 

Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer

Die dae wat vreugde was, is nou net seer

Elke dag word 'n weer probeer

Of is alles verby

Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer

 

Ek dwaal tussen mense

Maar voel net hoe eensaam ek is

Ek mis jou ek soek jou

Ek wil weer hier teen jou kom rus

 

Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer

Die dae wat vreugde was, is nou net seer

Elke dag word 'n weer probeer

Of is alles verby

Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer

 

Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer

Die dae wat vreugde was, is nou net seer

Elke dag word 'n weer probeer

Of is alles verby

Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer

 

Composer: FRANKFURTER/HOLDER/R JOUBERT (DE LA MUSIEK/GEMA)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page