Standard Version - Daar's Niks Soos Ware Liefde (Key: OR Amaj)
Title: Daar's Niks Soos Ware Liefde (Groep Twee Cover)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Duet
Language: Afrikaans
Era: 1970s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
As awens die liggies so glinster
Dan glo jy daar's liefde naby
Maar dis net verbeelding
En jy's weer alleen
Die oomblik van vreugde is heen
Daar's niks soos ware liefde
Niks so teer so mooi so rein
Soek jy waarheid in jou drome
Vind jy dalk met die liefde se skyn
Die strate se ligte brand helder
Die huise weerklink met musiek
Hoe blink is die trane
In oë vol smart
Hoe koud en hoe leeg is die hart
Daar's niks soos ware liefde
Niks so teer so mooi so rein
Soek jy waarheid in jou drome
Vind jy dalk met die liefde se skyn
TUSSENSPEL
Daar's niks soos ware liefde
Niks so teer so mooi so rein
Soek jy waarheid in jou drome
Vind jy dalk met die liefde se skyn
Vind jy dalk met die liefde se skyn
Composer: JURGENS/RELIN/TOERIEN (MACVILLA)
_edited.png)
















