Sunette Bridges - Sê My Ma (Key: OR Amin)
Title: Sê My Ma
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Sunette Bridges
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Special Occasion; Kids & Teens; Inspirational & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amin
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Wie is Kersvader
Waar slaap die son
Is reën net soos trane
Wie maak ‘n blom
Sal ek dit ook regkry
Ma sê tog vir my
Hoe skiet muskiete nie mis nie net raak
Wat doen die donker
Wat paddas laat kwaak
Sê vir my
Sê my Ma
As ek soet bly sal ek als kry wat ek vir Jesus vra
Sê my Ma
Waarom droom ek partykeer van goggas en geitjies
En goed wat my pla
Sê my Ma
As klaasvakie my moeg maak
En ek aan die slaap raak sal Ma
My asseblief na die bedjie toe dra
Daar’s so baie wat ek Ma nog wil vra
Sal Ma as ek groot word
Nog steeds vir my sorg
Gaan ek dan by Ma bly
Of ook in daai bos
Saam met Sneeuwitjie
Die dwergies en wolf
Is daar vir my
Ook ‘n prins op ‘n perd
Lyk hy soos Oupa
Is hy groot en sterk
Waar bly hy
Sê my Ma
As ek soet bly sal ek als kry wat ek vir Jesus vra
Sê my Ma
Waarom droom ek partykeer van goggas en geitjies
En goed wat my pla
Sê my Ma
As klaasvakie my moeg maak
En ek aan die slaap raak sal Ma
My asseblief na die bedjie toe dra
Daar’s so baie wat ek Ma nog wil vra
TUSSENSPEL
Bly daar dan rerig
‘n Man op die maan
Is hy alleenig
Waar kom hy vandaan
Wat is sy naam
Sê my Ma
As ek soet bly sal ek als kry wat ek vir Jesus vra
Sê my Ma
Waarom droom ek partykeer van goggas en geitjies
En goed wat my pla
Sê my Ma
As klaasvakie my moeg maak
En ek aan die slaap raak sal Ma
My asseblief na die bedjie toe dra
Daar’s so baie wat ek Ma nog wil vra
Composer: J. AERTS/S. BRIDGES (MAC-VILLA/SARRAL)
_edited.png)
















