top of page
Sorina Flooze - Droomverlore (Key: OR Fmaj)

Sorina Flooze - Droomverlore (Key: OR Fmaj)

SKU: AN-OR-NB-02951
$13.95Price

Title: Droomverlore
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Sorina Flooze
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

In 'n stowwe pad se spore

Staan ek droomverlore

Deur die warrelwinde wat my waai

 

Met my deurmekaar takhare

Voel ek deur die blare

My hart het my alweer vir jou verraai

 

En ek sal nie verder loop nie

Sal nie ophou hoop nie

Sal ek aanhou soek na jou

 

Ek gaan nie moed verloor nie

Al wil jy my nie hoor nie

Ek wag my lewe lank vir jou

 

In 'n oseaan se strome

Spartel ek verlore

Deur die see se golwe wat my maal

 

Tog tussen monster-haaie

Voel ek bietjie baie

Bang, maar toe het jy my daar kom haal

 

Jy het gesê ek moenie sink nie

Ek moenie verdrink nie

Jy het aanhou soek na my

 

Jy’t nie moed verloor nie

Gedog ek wou nie hoor nie

Jy wag jou lewe lank vir my

 

TUSSENSPEL

 

In wolke en lugstrome

Nou droom ons twee verlore

Onder vlerke wat ons saam laat vlieg

 

So sweef ons twee tesame

Verder deur die jare

Want ek het jou en jy het my so lief

 

En ek sal nie verder loop nie

Sal nie ophou hoop nie

Sal ek aanhou soek na jou

 

Ek gaan nie moed verloor nie

Al wil jy my nie hoor nie

Ek wag my lewe lank vir jou

 

Jy het gesê ek moenie sink nie

Ek moenie verdrink nie

Jy het aanhou soek na my

 

Jy het nie moed verloor nie

Gedog ek wou nie hoor nie

Jy wag jou lewe lank vir my

 

En ek sal nie verder loop nie

Sal nie ophou hoop nie

Sal ek aanhou soek na jou

 

Ek gaan nie moed verloor nie

Al wil jy my nie hoor nie

Ek wag my lewe lank vir jou

 

Jy het gesê ek moenie sink nie

Ek moenie verdrink nie

Jy het aanhou soek na my

 

Jy het nie moed verloor nie

Gedog ek wou nie hoor nie

Jy wag jou lewe lank vir my

 

Composer: SORINA ERASMUS (IN MS/SAMRO SA)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page