top of page
Standard Version - Die Donkie (Key: OR Cmaj)

Standard Version - Die Donkie (Key: OR Cmaj)

SKU: JU-OR-NB-02742
USD 13.95 Regular Price
USD 10.95Sale Price

Title: Die Donkie (Chris Blignaut Cover)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Folk & Folk Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: Unspecified
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

O, die donkie is ‘n wonderlike ding, ja-nee

Die donkie is ‘n wonderlike ding

Die donkie is ‘n bonkel, hy’s ‘n boetie van ‘n muil

Sien die een die ander, dan begin hy sommer huil

 

Ja, die donkie, o, die donkie

Die donkie is ‘n wonderlike ding

Sy kop is so groot, dit lig sy agterpoot

O, die donkie is ‘n wonderlike ding

 

Ja, die donkie is ‘n wonderlike ding

O, die donkie is ‘n wonderlike ding

Hy trek as hy staan en hy vrek as hy gaan

O, die donkie is ‘n wonderlike ding

 

Ja, die donkie is ‘n wonderlike ding

O, die donkie is ‘n wonderlike ding

Hy staan teen die draad

En hy loer op die straat

O, die donkie is ‘n wonderlike ding

 

O, die donkie, ja, die donkie

Die donkie is ‘n wonderlike ding

Die donkie is ‘n bielie, hy’s ‘n boetie van ‘n muil

Sien die een die ander, dan begin hy sommer huil

 

Ja, die donkie, o, die donkie

Die donkie is ‘n wonderlike ding

Hy rol in die sand en hy vreet ‘n koerant

O, die donkie is ‘n wonderlike ding

 

Ja, die donkie is ‘n wonderlike ding

O, die donkie is ‘n wonderlike ding

Hy staan en dink waar die muishond stink

O, die donkie is ‘n wonderlike ding

 

La, la, la..

La, la, la..

La, la, la..

La, la, la..

 

O, die donkie, ja, die donkie

Die donkie is ‘n wonderlike ding

Hy staan en hik met sy kop in ‘n mik

O, die donkie is ‘n wonderlike ding

 

O, die donkie is ‘n wonderlike ding, ja-nee

Die donkie is ‘n wonderlike ding

Die donkie is ‘n bonkel, hy’s ‘n boetie van ‘n muil

Sien die een die ander, dan begin hy sommer huil

 

Ja, die donkie is ‘n wonderlike ding

Die donkie is ‘n wonderlike ding

Hy rol in die sand en hy vreet ‘n koerant

O, die donkie is ‘n wonderlike ding

 

Ja, die donkie is ‘n wonderlike ding

Ja, die donkie is ‘n wonderlike ding

Hy gaan soms kuier by sy donkie vryer

O, die donkie is ‘n wonderlike ding

 

Ja, die donkie is ‘n wonderlike ding

O, die donkie is ‘n wonderlike ding

Hy lek haar aan die nek en hy kou haar aan haar bek

O, die donkie is ‘n wonderlike ding

 

Composer: WILLIE COOPER/CASSIE COOPER (GALLO)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page