top of page
Standard Version - Ons Perdjies Gaan Galop (Key: OR Cmaj)

Standard Version - Ons Perdjies Gaan Galop (Key: OR Cmaj)

SKU: AL-OR-NB-03928
R235.98 Regular Price
R185.24Sale Price

Title: Ons Perdjies Gaan Galop
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

Ons perdjies kan galop, galop

(Kliek, kliek, kliek, kliek, kliek, kliek, kliek)

Ons kan ook in die lug opskop

Hop-hop, hop-hop, hop-hop

Ons perdjies kan galop, galop

(Kliek, kliek, kliek, kliek, kliek, kliek, kliek)

Staa-an op ons agterpote

Runnik vir mekaar

Hiee-hieeee!

Ons perdjies kan galop, galop

(Kliek, kliek, kliek, kliek, kliek, kliek, kliek)

Ons trippel op ons tone

Trippe, trippe, trap

Ons perdjies kan galop, galop

(Kliek, kliek, kliek, kliek, kliek, kliek, kliek)

Klim net op my ruggie

Dan wys ek jou die pad

Klim net op my ruggie

Dan wys ek jou die pad

Composer: TRADITIONAL

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

bottom of page