top of page
Tarryn Lamb - Dit Is My Storie (Key: OR F#maj)

Tarryn Lamb - Dit Is My Storie (Key: OR F#maj)

SKU: CO-OR-NB-00276
$12.95Price

Title: Dit Is My Storie

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Tarryn Lamb

Genre: South African; Pop & Pop Rock

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR F#maj

Backing vocals: No

Lyrics: Yes

 

Hoeveel moes ek bewys

Om jou net hier te hou

En hoeveel moes ek nog gee

Als wat ek het en meer

En as ek by jou moes bly

Is daar niks oor vir my

Jy't my geluk gesteel

Alles was net te veel

 

Dit is my storie

Wat jy nie wil hoor nie

Jy weet dit kom hier uit my hart

Dit staan geskryf op wit en swart

Dit is my storie

Van ons is daar niks meer oor nie

Hoor jy my hartlop, hartklop, hartklop

Want vir jou het dit gestop

Dit is my storie

 

Jy weet daar's soveel seer

Wat ek hier binne dra

En daar's soveel om te sê

Maar wat reeds begrawe lê

Want ek is nog sterk genoeg

Om alleen te staan

Ons het soveel geleer

En niks kan ons eintlik keer

 

Dit is my storie

Wat jy nie wil hoor nie

Jy weet dit kom hier uit my hart

Dit staan geskryf op wit en swart

Dit is my storie

Van ons is daar niks meer oor nie

Hoor jy my hartlop, hartklop, hartklop

Want vir jou het dit gestop

 

Elke liewe storie het 'n einde en begin

Maar tussen lyne maak die lewe sin

 

Dit is my storie

Wat jy nie wil hoor nie

Jy weet dit kom hier uit my hart

Dit staan geskryf op wit en swart

Dit is my storie

Van ons is daar niks meer oor nie

Hoor jy my hartlop, hartklop, hartklop

Want vir jou het dit gestop

Dit is my storie

 

Hoor jy my hartlop, hartklop, hartklop

Want vir jou het dit gestop

Dit is my storie

 

Composer: EWALD COLESKE (COLESKE ARTISTS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like