top of page
Tarryn Lamb - Mal Oor Jou (Key: OR C#maj)

Tarryn Lamb - Mal Oor Jou (Key: OR C#maj)

SKU: CO-OR-NB-00279
$12.95Price

Title: Mal Oor Jou

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Tarryn Lamb

Genre: South African; Pop & Pop Rock

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR C#maj

Backing vocals: No

Lyrics: Yes

 

Ek wil dit vir jou sê

Ek wil dit vir jou wys

Ek wil dit oor en oor

En oor en oor bly sê tot jy luister

Aah

As ek jou lippe voel

Wil ek boeke skryf daaroor

Mmmmm

As ek jou arms voel

Wil ek myself net weer verloor

 

Weet jy hoe ek hier binne voel

Ek is mal oor jou

Ek is mal oor jou

Verstaan jy dat ek elke woord bedoel

Ek is mal oor jou

Ek is mal oor jou

Mal oor jou

 

Jy's al waarna ek kyk

Jy's al wat ek bly glo

Ek wil dit oor en oor

En oor en oor bly sê tot jy luister

Aah

As ek jou lippe voel

Wil ek boeke skryf daaroor

Mmmmm

As ek jou arms voel

Wil ek myself net weer verloor

 

Weet jy hoe ek hier binne voel

Ek is mal oor jou

Ek is mal oor jou

Verstaan jy dat ek elke woord bedoel

Ek is mal oor jou

Ek is mal oor jou

Mal oor jou

Ek is mal oor jou

 

As ek jou lippe voel

Wil ek boeke skryf daaroor

Mmmmm

As ek jou arms voel

Wil ek myself net weer verloor

 

Weet jy hoe ek hier binne voel

Ek is mal oor jou

Ek is mal oor jou

Verstaan jy dat ek elke woord bedoel

Ek is mal oor jou

Ek is mal oor jou

Mal oor jou

Mal oor jou

Eh yeah

 

Composer: JOHAN OBERHOLZER (COLESKE ARTISTS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like