top of page
Janita Claassen - Walse Uit Wene (Key: OR F#maj)

Janita Claassen - Walse Uit Wene (Key: OR F#maj)

SKU: FR-OR-NB-02532
$12.95Price

Title: Walse Uit Wene
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Janita Claassen
Genre: South African; Classical & Classical Crossover; Opera & Popera; Medley/Mashup
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR F#maj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ooh-oo-hoo

Ooh-oo-hoo

 

Hier waar ek droom

In Venesiƫ by water se soom

Is ek langs die kanaal

Om verlore liefde te haal

 

Want jy het eens

In 'n gondel jou drome bely

Maar nou gly daardie gondel

Verby, net verby

 

Wiener Blut, Weense Bloed

Eie krag, eie sap, lewensgloed

Wiener Blut, Weense Bloed

Laat ons leef en beleef laat herleef

Wiener Blut, Weense Bloed

In ons are vloei Wene se bloed

By rivieroewer was

Harte vas aan die walsmaatpas

 

En gedagtes kom na my

Uit die dae lank verby

Dwaal ek in die Weense woud

Is dit soos in tyd van ouds

Grond se geur, pikant en mals

Daaruit groei die Weense wals

Ritseling van blare

Takke hou nog hande vas

Ek streel oor 'n boom se bas

Ek voel een met die dae wat was

 

Ou Maestro van die Blou Donau

Ons sal u in herin'ring hou

Met Wenestad se walsrefrein

Vonk'lende oƫ, vonkelwyn

Splinters van lig, op kant, satyn

Liefdesvlam groei waar Donau vloei

Liefde broos, liefde fyn

Al wat bly is walsrefrein

 

Composer: BABS PRETORIUS/JOHANN STRAUSS II

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page