top of page

Bobby van Jaarsveld - Vertel My (Key: OR Gmaj)

SKU: CO-OR-NB-00171
$12.95Price

Title: Vertel My

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Bobby van Jaarsveld

Genre: South African; Pop

Language: Afrikaans

Era: 2000s

Key: OR Gmaj

Backing vocals: No

More info: Bobby van Jaarsveld is 'n bekende sanger, liedjieskywer en akteur. Sy album Net Vir Jou het 'n SAMA-toekenning ontvang vir die Beste Afrikaanse Pop album in 2010. Hy het ook MK se “Best Solo Award” in 2011 gewen. Bobby het die hoofrol in Liefling: Die Movie vertolk. 

Lyrics: Yes

 

Ek wens ek kon vandag antwoorde kry

Want die vrae brand soos vuur hier binne my

Ek wens ek kon vandag die rede weet

Dan sou ek dalk 'n stukkie van dit vergeet

 

Want hoe kan aangaan

Hoe kan ek voortgaan

As ek dit nie weet

Want ek voel alleen hier

Ek het seer hier

Dit is my donker uur

 

Vertel my, dit sal wees

Soos ons in stories lees

Dat alles net sal uitwerk vir die goed

Vertel my, dis o.k.

Iemand is daar vir my

En eendag sal ek ook die antwoord leer

Maar vir nou het ek seer

 

'n Halwe woord sal ook 'n troosting gee

Want hier is ek, ek veg hier op my knieë

En wie sal ooit die regte woorde kry

Want niemand weet wat dra ek binne my

 

Want hoe kan aangaan

Hoe kan ek voortgaan

As ek dit nie weet

Want ek voel alleen hier

Ek het seer hier

Dit is my donker uur

 

Vertel my, dit sal wees

Soos ons in stories lees

Dat alles net sal uitwerk vir die goed

Vertel my, dis o.k.

Iemand is daar vir my

En eendag sal ek ook die antwoord leer

Maar vir nou het ek seer

 

Al wat ek vra

Is vir 'n redelike antwoord

Want ek hou aan stry

Teen die ongeloof, die seer hier binne my

 

Vertel my, dit sal wees

Soos ons in stories lees

Dat alles net sal uitwerk vir die goed

Vertel my, dis o.k.

Iemand is daar vir my

En eendag sal ek ook die antwoord leer

Maar vir nou het ek seer

Maar vir nou het ek seer

Ja, vir nou het ek seer

 

Composer: BOBBY VAN JAARSVELD (COLESKE ARTISTS PTY LTD)

 

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page