top of page
Bobby van Jaarsveld - Wie Is Jy (Key: OR Amaj)

Bobby van Jaarsveld - Wie Is Jy (Key: OR Amaj)

SKU: CO-OR-NB-00173
$12.95Price

Title: Wie Is Jy

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Bobby van Jaarsveld

Genre: South African; Pop

Language: Afrikaans

Era: 2000s

Key: OR Amaj

Backing vocals: No

More info: Bobby van Jaarsveld is 'n bekende sanger, liedjieskywer en akteur. Sy album Net Vir Jou het 'n SAMA-toekenning ontvang vir die Beste Afrikaanse Pop album in 2010. Hy het ook MK se “Best Solo Award” in 2011 gewen. Bobby het die hoofrol in Liefling: Die Movie vertolk.

Lyrics: Yes

 

As jy na jouself kyk wat sien jy en sal jy kan verander

Jy doen dit weer nog ‘n keer daar gaan jy weer vanaand

En dis nog altyd dieselfde jy wil hoor jy is die beter helfte

En ek moet my sterre dank dat ek iemand soos jy kon kry

 

So klim af van daai troontjie af

Want jy gaan eendag val

Weet jy, wie is jy

Jy sal my nie onder kry nie

Hierdie was die laaste rondte

Dit is nou verby

 

Mooi bly, daar gaan jy

Jy sal my nie terug kan kry nie

Hierdie was die laaste rondte

Daar is ander dit is nou verby

 

As ek in jou oë kyk dan sien ek en ek weet wat jy nou doen

Jy doen dit weer nog ‘n keer daar gaan jy weer vanaand

Jy’t gesê jy verander maar beloftes bly net woorde rondom jou

O ek wonder of ek weer so een soos jy sal kry

 

So klim af van daai troontjie af

Want jy gaan eendag val

Weet jy, wie is jy

Jy sal my nie onder kry nie

Hierdie was die laaste rondte

Dit is nou verby

 

Mooi bly, daar gaan jy

Jy sal my nie terug kan kry nie

Hierdie was die laaste rondte

Daar is ander dit is nou verby

 

Ek het vir jou gesê dat dit nooit weer kan gebeur nie

So dit was die laaste dis verby ons kan vriende bly

 

Weet jy, wie is jy

Jy sal my nie onder kry nie

Hierdie was die laaste rondte

Dit is nou verby

Mooi bly, daar gaan jy

Jy sal my nie terug kan kry nie

Hierdie was die laaste rondte

Daar is ander dit is nou verby

 

Composer: BOBBY VAN JAARSVELD (COLESKE ARTISTS PTY LTD)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like