top of page
Fredi Nest - Vuur Hier Binne My (Key: OR Dmaj)

Fredi Nest - Vuur Hier Binne My (Key: OR Dmaj)

SKU: CO-OR-NB-02489
USD 13.95Price

Title: Vuur Hier Binne My
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Fredi Nest
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Daar’s 'n vuur hier binne in my
En dit brand ja, dit brand
Met 'n krag wat my verwonder
Oor die grootsheid van U mag
Dit laat my wegdraai van die wêreld
Dit laat my ned’rig voor U daal
Daar’s 'n vuur hier binne in my
En dit brand ja, dit brand my

Daar’s 'n vuur hier binne in my
En dit brand ja, dit brand
Met 'n krag wat my verwonder
Oor die grootsheid van U mag
Dit laat my wegdraai van die wêreld
Dit laat my ned’rig voor U daal
Daar’s 'n vuur hier binne in my
En dit brand ja, dit brand my
 

Ja, ek brand om oor te gee
Aan U roepstem Grote Heer
Dit is nou my keuse
U Koninkryk o Heer


Ja, ek vra net vir U leiding
Uit genade God my Heer
Ek leef net vir U Vader
Aan my Koning al die eer, ja

Daar’s 'n vuur hier binne in my
En dit brand ja, dit brand
Met 'n krag wat my verwonder
Oor die grootsheid van U mag
Dit laat my wegdraai van die wêreld
Dit laat my ned’rig voor U daal
Daar’s 'n vuur hier binne in my
En dit brand ja, dit brand my
 

Net die uitroep van U Naam
En U wonders keer op keer
Laat my wandel in U vrede Grote Heer

 

Daar’s 'n vuur hier binne in my
En dit brand ja, dit brand
Met 'n krag wat my verwonder
Oor die grootsheid van U mag
Dit laat my wegdraai van die wêreld
Dit laat my ned’rig voor U daal
Daar’s 'n vuur hier binne in my
En dit brand ja, dit brand my
 

Daar’s 'n vuur hier binne in my
En dit brand ja, dit brand
Met 'n krag wat my verwonder
Oor die grootsheid van U mag
Dit laat my wegdraai van die wêreld
Dit laat my ned’rig voor U daal
Daar’s 'n vuur hier binne in my
En dit brand ja, dit brand my
Daar’s 'n vuur hier binne in my
En dit brand ja, dit brand my

 

Composer: FREDI NEST (SELECT MUSIEK)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page