top of page
Sunette Bridges - Voel My (Key: OR Dmaj)

Sunette Bridges - Voel My (Key: OR Dmaj)

SKU: AN-OR-NB-02665
US$13,95Price

Title: Voel My
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Sunette Bridges
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
 
Aja-ja-ja-ja...

Voel my, vat my, hou my teen jou lyf vas

Dans met my, al is dit net vir vanaand

Voel my vat my en hou my styf vas

Dans met my, ons kry nie nog ‘n kans nie

Bokkie jy weet nou-nou gaan ons huis toe

Miskien alleen, miskien kom jy na my toe

Maak ‘n draai met my die aand gaan verby

Hier wil ek bly

Voel my, vat my swaai my

Bokkie, sien jy ek soek jou hier teen my

Net ek en jy, ek sê jou my bokkie voel my, vat my

TUSSENSPEL

Aja-ja-ja jy maak my knieë lam

Ons twee ons hoort saam

En vanaand op die dansbaan

Kan die wêreld vergaan

Aja-ja-ja man jy’s oulik

Ek voel so vroulik

Druk my ‘n bietjie styf

Voel die ritme in my lyf

TUSSENSPEL

Voel my, vat my, hou my teen jou lyf vas

Dans met my, al is dit net vir vanaand

Voel my vat my en hou my styf vas

Dans met my, ons kry nie nog ‘n kans nie

Bokkie jy weet nou-nou gaan ons huis toe

Miskien alleen, miskien kom jy na my toe

Maak ‘n draai met my die aand gaan verby

Hier wil ek bly

Voel my, vat my swaai my

Bokkie, sien jy ek soek jou hier teen my

Net ek en jy, ek sê jou my bokkie voel my, vat my

Aja-ja-ja-ja...

Aja-ja-ja-ja...

TUSSENSPEL

Voel my, vat my, hou my teen jou lyf vas

Dans met my, al is dit net vir vanaand

Voel my vat my en hou my styf vas

Dans met my, ons kry nie nog ‘n kans nie

Voel my, vat my, hou my teen jou lyf vas

Dans met my, al is dit net vir vanaand

Voel my vat my en hou my styf vas

Dans met my, ons kry nie nog ‘n kans nie

Voel my, vat my

Composer: C. TWALA/S. BRIDGES (GALLO MUSIC PUBLISHING/SHEER MUSIC PUBLISHING)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page