top of page
Sunette Bridges - My Hart Is Soos 'n Blommetuin (Key: OR Ebmaj)

Sunette Bridges - My Hart Is Soos 'n Blommetuin (Key: OR Ebmaj)

SKU: FR-OR-NB-04299
US$13,95Price

Title: My Hart Is Soos 'n Blommetuin

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Sunette Bridges
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Ebmaj

Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

My hart is soos 'n blommetuin

'n Blommetuin van rose

En ek het vir die blommetuin

As tuin deur jou belowe

Jou liefde vir my blommetuin

Is eg en wonderbaar

Want die rose in my blommetuin

Bloei dan die hele jaar

 

Jy is met niks, met niks te vergelyk nie

Jy bring geluk vanaf die eerste dag

En as jy in my hart kon inloer

Staan jy verbaas oor wat jy daar binne sien

 

My hart is soos 'n blommetuin

'n Blommetuin van rose

En ek het vir die blommetuin

As tuin deur jou belowe

Jou liefde vir my blommetuin

Is eg en wonderbaar

Want die rose in my blommetuin

Bloei dan die hele jaar

 

Jou liefde kan deur goud nie meer verflou word

Jy is vir my die einde sommer meer

Jy skenk vir my miljoene sonligstrale

Daarom sê ek, 'n honderd duisend keer

 

My hart is soos 'n blommetuin

'n Blommetuin van rose

En ek het vir die blommetuin

As tuin deur jou belowe

Jou liefde vir my blommetuin

Is eg en wonderbaar

Want die rose in my blommetuin

Bloei dan die hele jaar

Want die rose in my blommetuin

Bloei dan die hele jaar

 

Composer: JOHNNY HOES/KOEMAN/SAREL MYBURGH (SARRAL)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page