Various - Swing Section (Key: OR Gmaj)
Title: Swing Section
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Bobby van Jaarsveld, Zwai Bala, Emo Adams, Snotkop & Jak de Priester
Genre: Jazz, Swing & Big Band; South African; Medley/Mashup; Group
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
More info: Huisgenoot Skouspel is 'n gewilde musiekkonsert wat jaarliks deur Huisgenoot by Sun City aangebied word. Van die land se vooraanstaande Afrikaanse kunstenaars word genooi om tydens die geleentheid op te tree. Hierdie medley vorm voor op Huisgenoot Skouspel 2009.
Lyrics: Yes
Iewers hier binne in my bokkie
Klop my ou hart nes 'n tok-tokkie
En ek droom van 'n warm kersfeesdag
Aan 'n meisiekind sonder haar sokkies
Nes 'n bicycle sonder sy klokkie
Nes 'n lollipop sonder sy stokkie
Nes 'n hoenderhaan met sy kop af gekap
Hardloop ek agter my bokkie
Waai windjie waai
Die dae gaan verby
Môre kom daar 'n groot geluk
Dan staan sy ja dan staan sy
Hier langs my
Oh-ho-ho…
Hey Katrien jy's moeilikheid
En ek sê
Oh-ho-ho…
Hey Katrien jy's moeilikheid
Ek vra vir Tillie maar Tillie sê sy willie
Miskien wil haar sussie maar haar sussie issie lussie
Ek dink aan Vossie maar Vossie's okkie lossie
Ek smeek vir Hannie maar Hannie sê sy kan nie
Ek sit stoksielalleen, stoksielalleen, stoksielalleen op 'n Saterdagaand
Hier sit ek stoksielalleen, stoksielalleen, stoksielalleen op 'n Saterdagaand
Maar ek wil dans dans dans
Kan 'n man nie dan nie
Dans dans dans
Tot my hemp uithang
Ja ek wil dans dans dans op 'n Saterdagaand
Môre staan ek vroeg op om vis te gaan vang
En ek sit stoksielalleen, stoksielalleen, stoksielalleen (Hey Katrien jy's moeilikheid)
Hier sit ek stoksielalleen, stoksielalleen, stoksielalleen op 'n Saterdagaand
Bokkie ek wil nie vir jou jok nie
Of jy my liefhet weet ek ok nie
Ek droom van jou voor die sendingkerk in jou wit hoed en jou mooi rooi rokkie
Bokkie met die blou doek op jou koppie
Die klop hier in my hart wil ok nie stop nie
Vanaand sing ek soos 'n bok wat blêr want die verlange hou nooit op nie
Waai windjie waai
Die dag gaan verby
Môre kom daar 'n groot geluk
Dan staan sy ja dan staan sy
Hier langs my
Composer: AVAILABLE ON REQUEST
_edited.png)





















