top of page
Jak de Priester - Die Son Sal Weer Skyn (Key: OR C#maj)

Jak de Priester - Die Son Sal Weer Skyn (Key: OR C#maj)

SKU: AL-OR-NB-03015
$13.95Price

Title: Die Son Sal Weer Skyn

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jak de Priester

Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel

Language: Afrikaans
Era: 2000s

Key: OR C#maj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek kyk na die stompie van jou laaste smoke

Dit lê doodgedruk langs die bank se hout

In die son op die stoep

In die son waar ons laas nog gesit het

 

En die beker met die chip in waaruit jy altyd wou drink

Dit staan ook nog daar alleen in die wind

Met 'n merk op die rand

Ja, 'n merk wat jou mond hier gelos het

 

En die hout in die kaggel was lankal reeds as

En die vuur het gebrand soos by die liefde pant

Maar jou woorde was koud

Ja, jou woorde was 'n yswind in die nag

 

Kom ons wees vriende, dit werk nie vir my nie

En ek weet nie wat om te sê nie, maar glo my dis nie jy nie

En ek het baie issues, maar jy sal nie verstaan

Ek soek nog myself ek verander van baan

 

TUSSENSPEL

 

Die son moet weer opkom

Die son moet weer skyn

Al was jy die son

Al was jy my wyn

Al was jy die vuur

Die son moet weer skyn

 

Hoe kry ek jou uit my droom in die nag

Ek sien jou dan daar by die movies en wag

Met 'n glimlag in jou hart en 'n verrassing in jou hand

By die movies wag

 

Kom ons wees vriende, dit werk nie vir my nie

En ek weet nie wat om te sê nie, maar glo my dis nie jy nie

En ek het baie issues, maar jy sal nie verstaan

Ek soek nog myself ek verander van baan

 

TUSSENSPEL

 

As die liefde jou aflaai soos 'n weggooi hond

Kan die winters maar koud wees hoe bly mens gesond

Maar as die liefde jou inlaat brand die kaggels in jou huis

Sal die son weer skyn

 

Sal die son weer skyn

Sal die son weer skyn

Sal die son weer skyn

Sal die son weer skyn

Sal die son weer skyn

 

Nou kyk ek na die stompie van jou laaste smoke

Dit lê doodgedruk langs die bank se hout

In die son op die stoep

In die son waar ons laas nog gesit het

 

Composer: JAK DE PRIESTER (JAK DE PRIESTER PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page