Touch of Class - Val Op Jou Kniee (Key: OR Bbmaj - BV)
Title: Val Op Jou Knieë (Val Op Jou Kniee)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Touch of Class
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes
Hy sit op sy stoep hy't bietjie oor
Maar die res langs die pad verloor
Met sy hande gevou in gebed, hy onthou
En hy wag vir 'n antwoord vanaand
Die sweet bly loop van sy voorkop af
Nog 'n vuur wat sy land vermag
En hy sug sonder moed
Hoe moes hy dit verhoed
En die swart is geskryf teen die muur
Maar hy onthou elke oggend
Gebed van sy pa
En die woorde wat ons albei dra
As jy val
Val op jou knieë
As jy breek
Probeer weer
Al is dit seer
Weet dat jy weet
Hy was gebreek vir jou
Hy sal jou staande hou
Die hoekom was duidelik in sy oë
Hoe moet mens dit dan aanhou glo
Toe sy seun voor hom staan
Met sy hand in sy hand
Kom ons buig weer ons kniee vanaand
En onthou elke skemer
Gebed wat ons bid
En die woorde wat ons albei dra
As jy val
Val op jou knieë
As jy breek
Probeer weer
Al is dit seer
Weet dat jy weet
Hy was gebreek vir jou
Hy sal jou staande hou
Staande hou
As jy val
Val op jou knieë
As jy breek
Probeer weer
Al is dit seer
Weet dat jy weet
Hy was gebreek vir jou
Hy sal jou staande hou
Hy sal jou staande hou
Composer: RIANA NEL (COLESKE ARTISTS (PTY) LTD)