Besterklub - Ruimte (Key: OR Emaj)
Title: Ruimte
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Besterklub
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR EmajBacking vocals: No
Lyrics: Yes
In die aand as ek opkyk
Wil dit vir my lyk
Asof miljoene kleine liggies voor my pryk
Ja, so baie sterretjies daarbo
Groot planete, kan jy glo
Een, twee, drie
Vier, vyf, ses
Sewe, agt , nege, tien, tel saam
Een, twee, drie
Vier, vyf, ses
Sewe, agt , nege, tien
So ver soos die oog kan sien
In die aand as ek opkyk
Wil dit vir my lyk
Asof miljoene kleine liggies voor my pryk
Ja, so baie sterretjies daarbo
Groot planete, kan jy glo
Een, twee, drie
Vier, vyf, ses
Sewe, agt , nege, tien, tel saam
Een, twee, drie
Vier, vyf, ses
Sewe, agt , nege, tien
So ver soos die oog kan sien
So ver soos die oog kan sien
So ver soos die oog kan sien
Composer: PIERRE DE VILLIERS
_edited.png)





















