Riana van Wyk (Tannie Riana) - Sarel Seemonster (Key: OR Cmaj)
Title: Sarel Seemonster (Carike Keuzenkamp Cover)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Tannie Riana
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2010sKey: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
As die rook by sy neusgate dwarrel en draai
En sy seemonster lyfie so rikkel en swaai
Sy oë soos twee pierings in die rondte tol
Is daar groot konsert waar ons lekker jol
Hy is die see, see, seemonstertjie
Sy hart is so groot soos die groot oseaan
So wyd soos 'n kinderlag so diep soos 'n traan
Want hy is Sarel Seremoniemonstertjie
Sy vriend Karel kraai is tog so sjarmant
En hy speel die klavier dat die vonke spat
Ou Sarel wikkel hierdie kant en daardie kant toe
Dan blaas hy nog 'n rokie en skree balke toe
Hy is die see, see, seemonstertjie
Sy hart is so groot soos die groot oseaan
So wyd soos 'n kinderlag so diep soos 'n traan
Want hy is Sarel Seremoniemonstertjie
As klein Dienie drakie so soetjies sing
Is sy hierdie seemonster se feëkoningin
Maar hy woon in 'n kas by die SAUK
En nooit kan hy Dienie om die jawoord vra
Hy is die see, see, seemonstertjie
Sy hart is so groot soos die groot oseaan
So wyd soos 'n kinderlag so diep soos 'n traan
Want hy is Sarel Seremoniemonstertjie
Want hy is Sarel Seremoniemonstertjie
Composer: GERT VAN TONDER/ROSE VAN TONDER
_edited.png)
















