top of page
Dirk van der Westhuizen feat. Die Flooze - Die Tennis Tune (Key: OR Emin)

Dirk van der Westhuizen feat. Die Flooze - Die Tennis Tune (Key: OR Emin)

SKU: RI-OR-NB-00265
$12.95Price

Title: Die Tennis Tune

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Dirk van der Westhuizen feat. Sorina (Die Flooze)

Genre: South African; Pop & Pop Rock; Duet

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Emin

Backing vocals: No

Lyrics: Yes

 

Yo, dis Dirk in die huis

Pappie, die Flooze cruise saam

Check dit uit dis die tennis tune

 

Ek het gechill saam met Tjomma by die Witbank dam

Toe sien ek hierdie stukkie met 'n Speedo aan

Gewaxde bene met 'n mullet en 'n kuif

Rowwer as die ritme by 'n Randburg rave

 

Hoezit?

Kan jy dans likkewaan?

 

Hy tune die Boksburg body beat

Ken elke te-te-tennis trick

Hy's 'n vleispaleis se fitness freak

Noem hom die dansvloer jockewiek

 

Wow, jy's 'n keeper jy's 'n catch

'n Regte player, game, set match

Kom dat ek jou wys my Roger Federer phase

Five love, slaan 'n ace

 

Drop die bal

Slaan 'n ace

Forward

Backhand base

 

Drop die bal

Slaan 'n ace

Forward

Backhand base

 

Drop, drop die bal

 

Slaan 'n ace

 

Forward

Backhand base

 

Forward

Backhand base

 

Drop, drop die bal

 

Slaan 'n ace

 

Forward

Backhand base

 

Forward

Double backhand base

 

Drop, drop die bal

 

Ek weer gaan chill saam met Tjomma by dieselfde dam

Toe sien ek hy het nou 'n snow demin broekie aan

'n Cowboy hoed en 'n choker chain

Reg vir nog n rondte in sy Wimbleton game

 

Gooi daai spiere teen die mure!

 

Hy tune die Boksburg body beat

Ken elke te-te-tennis trick

Bene so krom soos 'n koringkriek

Noem hom die dansvloer jockewiek

 

Wow, jy's 'n keeper jy's 'n catch

'n Regte player, game, set match

Kom dat ek jou wys my Roger Federer phase

Five love, slaan 'n ace

 

Drop, drop die bal

 

Slaan 'n ace

 

Forward

Backhand base

 

Forward

Backhand base

 

Drop, drop die bal

 

Slaan 'n ace

 

Forward

Backhand base

 

Forward

Double backhand base

 

Drop, drop die bal

 

Match point!

 

Drop, drop die bal

 

Slaan 'n ace

 

Forward

Backhand base

 

Forward

Backhand base

 

Drop, drop die bal

 

Slaan 'n ace

 

Forward

Backhand base

 

Forward

Double backhand base

 

Drop, drop die bal

 

Composer: SORINA ERASMUS (COLESKE ARTISTS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

© ProTrax

All music content (backing tracks, instrumentals, karaoke) are professional reproductions or new creations and not the original music.

bottom of page