Dirk van der Westhuizen - Ons Wil En Ons Kan (Key: OR Fmaj)
Title: Ons Wil En Ons Kan
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Dirk van der Westhuizen
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
More info: Dirk van der Westhuizen is ‘n gebore kunstenaar uit die Noorde van Pretoria wat op die ouderdom van 12 reeds sy eerste liedjie (The Music) geskryf het.
Lyrics: Yes
Ses-vyf-vier, die party is hier
Bring jou vriende saam
Dis nou kuier en
Drie-twee-een die party begin
Laat die dansvloer leef en die DJ spring
Ah...
Drie-twee-een...
Dansvloer...
Ah...
Drie-twee-een...
Dansvloer...
Maak los jou hare
Voel in jou are
Hoe pols die ritme
Pols die ritme van die aand
En voel jou hart klop
Want ons gaan nooit stop
Ons lewe hardop
En ons wys jou hoe vanaand
Hier gaan ons
Oh-ho-ho-ah
Oh-ho-ho-ah
Oh-ho-ho-ah
Oh-oh-oh
So DJ speel aan
Vanaand gaan groot gaan
Ons vat die aand aan
En ons kuier want ons wil en ons kan
Gooi jou hande hoog bo jou kop
Draai jou worries af en die musiek op (harder)
Wie geen om wat môre gebeur
Ons is hier vanaand en ons kuier deur
Ah...
Drie-twee-een...
Dansvloer...
Ah...
Drie-twee-een...
Dansvloer...
Maak los jou hare
Voel in jou are
Hoe pols die ritme
Pols die ritme van die aand
En voel jou hart klop
Want ons gaan nooit stop
Ons lewe hardop
En ons wys jou hoe vanaand
Hier gaan ons
Oh-ho-ho-ah
Oh-ho-ho-ah
Oh-ho-ho-ah
Oh-oh-oh
So DJ speel aan
Vanaand gaan groot gaan
Ons vat die aand aan
En ons kuier want ons wil en ons kan
Ses-vyf-vier, die party is hier
Drie-twee-een die party begin
Ses-vyf-vier
Drie-twee-een
Maak los jou hare
Voel in jou are
Hoe pols die ritme
Pols die ritme van die aand
En voel jou hart klop
Want ons gaan nooit stop
Ons lewe hardop
En ons wys jou hoe vanaand
Hier gaan ons
Oh-ho-ho-ah
Oh-ho-ho-ah
Oh-ho-ho-ah
Oh-oh-oh
So DJ speel aan
Vanaand gaan groot gaan
Ons vat die aand aan
En ons kuier want ons wil en ons kan
Composer: VAUGHAN GARDINER/NERINE GARDINER (VAUGHAN GARDINER PUBLISHING / COLESKE ARTISTS)