top of page
Dirk van der Westhuizen - Spoel My Af (Key: OR Fmin)

Dirk van der Westhuizen - Spoel My Af (Key: OR Fmin)

SKU: RI-OR-NB-00262
$12.95Price

Title: Spoel My Af

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Dirk van der Westhuizen

Genre: South African; Pop & Pop Rock

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Fmin

Backing vocals: No

More info: Dirk van der Westhuizen is ‘n gebore kunstenaar uit die Noorde van Pretoria wat op die ouderdom van 12 reeds sy eerste liedjie (The Music) geskryf het.

Lyrics: Yes

 

Jy doen dit weer

Jy's soet soos stroop wat oor my loop

Hoe kan ek keer

Dit smelt oor my jy kan my kry

 

Wys my weer

Smeer heuning om my lippe en laat my glo

Jy's goed vir my

Genoeg vir my

 

Het jy geweet

Jou woorde maak my joune

Ek wil vra

Gooi meer van jou oor als van my

 

Spoel my af

Jou mond die lyne van jou lyf

Ek voel jou teen my styf vanaand

Is daar 'n vuur wat brand in ons

Ek sal vir jou wil gee wat jy wil hê

Spoel my af

 

Want die vure brand

 

Kyk reg deur my

Verwyder elke vraag in my

Sê dan weer jy soek na my

Jy roep na my

 

Ek voel dit al

Jou lipgloss teen my nek en jy

Gee my weer

Te veel van jou is te min vir nou

 

Het jy geweet

Jou woorde maak my joune

Ek wil vra

Gooi meer van jou oor als van my

 

Spoel my af

Jou mond die lyne van jou lyf

Ek voel jou teen my styf vanaand

Is daar 'n vuur wat brand in ons

Ek sal vir jou wil gee wat jy wil hê

Spoel my af

 

Want die vure brand

 

Spoel my af

 

Vure

Vure

 

Nes 'n chilli wat brand

Kom druk my hier in die sand

Uhhmm kom sit jou lyf op my

Jy gly net hier verby

Wou nog jou nommer kry

Uhhemmm het jy vergeet van my

 

Spoel my af

Jou mond die lyne van jou lyf

Ek voel jou teen my styf vanaand

Is daar 'n vuur wat brand in ons

Ek sal vir jou wil gee wat jy wil hê

Spoel my af

 

Want die vure brand

 

Spoel my af

 

Spoel my af

 

Composer: DIRK VAN DER WESTHUIZEN/FERDINAND SKEAD (COLESKE ARTISTS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like