Dirk van der Westhuizen - Stoom (Key: OR Amaj)
Title: Stoom
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Dirk van der Westhuizen
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
More info: Dirk van der Westhuizen is ‘n gebore kunstenaar uit die Noorde van Pretoria wat op die ouderdom van 12 reeds sy eerste liedjie (The Music) geskryf het.
Lyrics: Yes
Daar is iets wat ek binne my voel
Is dit jy
Jy wat brand in my
Ja, jy brand in my
Ohhh
Dit raak al hoe warmer
Oral is vlame en vuur
Ek kan net nie ophou
Ek voel hoe dit om hulle sluur
Dis wat jy doen aan my
Ja, dis wat jy doen aan my
Dis wat jy doen aan my
Voel jy die stoom
Voel jy die hitte-te-te-te
Staan bietjie nader
Dans bietjie harder
Maak dit 'n Saterdag
Voel jy die stoom
Voel jy die hitte-te-te-te
Gooi bietjie ys op hierdie lyf
Dis hoe jy droom
Voel jy die stoom
TUSSENSPEL
As ek jou asem teen my voel
Voel ek iets
Iets wat skree in my
Ja, dit skree in my
Ohhh
Dit raak al hoe warmer
Oral is vlame en vuur
Ek kan net nie ophou
Ek voel hoe dit om hulle sluur
Dis wat jy doen aan my
Ja dis wat jy doen aan my
Dis wat jy doen aan my
Voel jy die stoom
Voel jy die hitte-te-te-te
Staan bietjie nader
Dans bietjie harder
Maak dit 'n Saterdag
Voel jy die stoom
Voel jy die hitte-te-te-te
Gooi bietjie ys op hierdie lyf
Dis hoe jy droom
Voel jy die stoom
TUSSENSPEL
Stome...
In my ? so ons moet gaan
Sit die ligte aan
Stome
Wil jy dans met my?
Ehh?Net ek en jy
Voel jy die stoom
Voel jy die hitte-te-te-te
Staan bietjie nader
Dans bietjie harder
Maak dit 'n Saterdag
Voel jy die stoom
Voel jy die hitte-te-te-te
Gooi bietjie ys op hierdie lyf
Dis hoe jy droom
Voel jy die stoom
Voel jy die stoom
Composer: DIRK VAN DER WESTHUIZEN/JOHAN OBERHOLZER