top of page
Dirk van der Westhuizen - Sexy Vi My (Key: OR Bbmaj)

Dirk van der Westhuizen - Sexy Vi My (Key: OR Bbmaj)

SKU: RI-OR-NB-00261
$12.95Price

Title: Sexy Vi My (Sexy Vir My)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Dirk van der Westhuizen

Genre: South African; Pop & Pop Rock; Latin

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Bbmaj

Backing vocals: No

More info: Dirk van der Westhuizen is ‘n gebore kunstenaar uit die Noorde van Pretoria wat op die ouderdom van 12 reeds sy eerste liedjie (The Music) geskryf het.

Lyrics: Yes

 

Kom wees 'n bietjie sexy vir my

Dans 'n bietjie

Praat Spaans 'n bietjie

Sê die 'te quiero' vir my

Dans met my die hele aand

Ja kom ons maak of niemand nou kyk

Dis net ek en jy

Kom wees 'n bietjie sexy, sexy vir my

 

Ek wag al lank vir 'n aand soos vanaand

Saam met jou

Jy is 'n bloedrooi Ferreari

Die ouens staan tou

Jy maak 'n ding in my wakker

Ek kan nie terughou

So doen gou daai ding

Wat jy weet ek like sommer nou

 

Kom wees 'n bietjie sexy vir my

Dans 'n bietjie

Praat Spaans 'n bietjie

Sê die 'te quiero' vir my

Dans met my die hele aand

Ja kom ons maak of niemand nou kyk

Dis net ek en jy

Kom wees 'n bietjie sexy, sexy vir my

 

Ek dink jy's gemaak uit my drome

Want dis waar jy bly

En ek wil jou mamma 'n soen gee

Vir iemand soos jy

Ek dink ek raak mal

My gedagtes gaan almal oor jou

So doen gou daai ding

Wat jy weet ek like sommer nou

 

Kom wees 'n bietjie sexy vir my

Dans 'n bietjie

Praat Spaans 'n bietjie

Sê die 'te quiero' vir my

Dans met my die hele aand

Ja kom ons maak of niemand nou kyk

Dis net ek en jy

Kom wees 'n bietjie sexy, sexy vir my

 

TUSSENSPEL

Sexy vir my, oh ho oh

 

Ek wag al lank vir 'n aand soos vanaand

Saam met jou

So kom ek doen gou daai ding

Wat jy weet ek like sommer nou

 

Kom wees 'n bietjie sexy vir my

Dans 'n bietjie

Praat Spaans 'n bietjie

Sê die 'te quiero' vir my

Dans met my die hele aand

Ja kom ons maak of niemand nou kyk

Dis net ek en jy

Kom wees 'n bietjie sexy, sexy vir my

 

Kom wees 'n bietjie sexy vir my

Dans 'n bietjie

Praat Spaans 'n bietjie

Sê die 'te quiero' vir my

Dans met my die hele aand

Ja kom ons maak of niemand nou kyk

Dis net ek en jy

Kom wees 'n bietjie sexy, sexy vir my

 

Kom wees 'n bietjie sexy vir my

 

Composer: JOHAN OBERHOLZER (UNIVERSAL MUSIC PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page