top of page
Dirk van der Westhuizen - Gooi Jou Suiker Op My (Key: OR Abmaj)

Dirk van der Westhuizen - Gooi Jou Suiker Op My (Key: OR Abmaj)

SKU: RI-OR-NB-00259
USD 13.95Price

Title: Gooi Jou Suiker Op My

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Dirk van der Westhuizen

Genre: South African; Pop & Pop Rock

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Abmaj

Backing vocals: No

More info: 'Gooi Jou Suiker Op My' kom voor op Dirk van der Westuizen se 2015 album met dieselfde titel.

Lyrics: Yes

 

Jy's daai soet een

Dit kom so voor ek kan myself verloor

As ek vir jou kyk

 

Jy's daai goeie een

Dis tipies jy, jy kyk verby

Maar jou lyf soek meer

So...

 

Onskuldig jy

Op jou plek, doen alles reg

Toe daai deur toegaan, o-oh

 

Maar ek kyk regdeur

Die soet in jou is 'n bietjie flou

As dit kom by my

 

Gooi jou suiker op my

Lek my lippe af

Hou my stywer vas

Stop die vuur binne my

Voor dit smelt oor my

Wil nie he dit moet stop

Wil nie he dit moet wag

Of verdwyn

Gooi jou suiker op my

 

Voor dit smelt oor my

Wil nie he dit moet stop

Of verdwyn

 

Jy smile vir my

Dit lyk vir my of jy 'n wens verruil

As jy vir my kyk

Kom en gooi my nat

Met woorde wat ek graag wil hoor en fluister sag

My suiker is joune

 

O, ek wonder, hey

Dink jy ook aan my as jou oe toegaan

En suiker smelt

Jou hart vertel

Wat jou lyf wil he, jy nie kan se

So ek vra jou weer

 

Gooi jou suiker op my

Lek my lippe af

Hou my stywer vas

Stop die vuur binne my

Voor dit smelt oor my

Wil nie he dit moet stop

Wil nie he dit moet wag

Of verdwyn

Gooi jou suiker op my

 

Voor dit smelt oor my

Wil nie he dit moet stop

Of verdwyn

 

Ek is verslaaf aan jou

Die energie rondom jou

Komaan en gee dit vir my

Die ligte af, die ligte aa

Soos krag wat deur my gaan

O, maar jy's sexy verby

 

INTERLUDE

 

Gooi jou suiker op my

Lek my lippe af

Hou my stywer vas

Stop die vuur binne my

Voor dit smelt oor my

Wil nie he dit moet stop

Wil nie he dit moet wag

Of verdwyn

Gooi jou suiker op my

 

Voor dit smelt oor my

Wil nie he dit moet stop

Of verdwyn

 

Gooi jou suiker op my

Lek my lippe af

Hou my stywer vas

Stop die vuur binne my

Voor dit smelt oor my

Wil nie he dit moet stop

Of verdwyn

Gooi jou suiker op my

 

Composer: D. VAN DER WESTHUIZEN/F. SKEAD (MAROELA MUSIEK/SAMRO)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page