top of page
Karen Wessels - My Land (Key: OR Amaj)

Karen Wessels - My Land (Key: OR Amaj)

SKU: JU-OR-NB-04304
US$13,95Price

Title: My Land
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Karen Wessels
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Inspirational & Gospel; Group & Choir

Language: Afrikaans; African
Era: 2000s
Key: OR Amaj

Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek lees nie meer die koerant nie

Kyk nie vir Riaan op die nuus nie

Want ek word bang

Ek word so bang

Vir my land

 

Ek loop nie meer in die park nie

Ry in die aande nie te laat nie

Want ek is bang

Ek is so bang

Vir my land

 

Nooit hoef jou kinders

Trouens te vra

Wat beteken jou vlag dan Suid-Afrika

 

Moeder aarde sy weet so goed

Hierdie Afrika-grond sluk ons bloed

Want ons is kwaad

Ons is kwaad

Vir ons land

 

Wanneer hou die onsinnigheid op

Ek probeer die mooi raaksien

Met 'n geweer teen my kop

Want ek voel siek

Ek voel so siek

Oor my land

 

Nooit hoef jou kinders

Trouens te vra

Wat beteken jou vlag dan Suid-Afrika

 

[Nkosi Sikelele begin]

 

Uit die blou van onse hemel

Uit die diepte van ons see

Oor ons ewige gebergtes

Waar die kranse antwoord gee

Deur ons ver verlate vlaktes

Lê die kreun van ossewa

Reis die stem van ons geliefdes

Van ons land Suid-Afrika

 

Ons sal antwoord op jou roepstem

Ons sal offer wat jy vra

Ons sal lewe ons sal sterwe

Ons vir jou Suid-Afrika

 

[Nkosi Sikelele eindig]

 

TUSSENSPEL

 

Maar as die Afrika-son op my skyn

Wil ek nie weg gaan nie

En die vrees verdwyn

Want ek is lief

Ek is so lief

Vir my land

 

Composer: KAREN WESSELS (KAREN WESSELS MUSIC)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page