top of page
Glaskas - Die Liedjie Oor Die Meisie (Ek Wil Jou Hê) (Key: OR Gmaj)

Glaskas - Die Liedjie Oor Die Meisie (Ek Wil Jou Hê) (Key: OR Gmaj)

SKU: AN-OR-NB-02827
$12.95Price

Title: Die Liedjie Oor Die Meisie (Ek Wil Jou Hê)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Glaskas
Genre: South African; Rock & Soft Rock; Pop & Pop Rock; Kids & Teens

Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj

Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek loop in goed vas

En vergeet my kitaar in die saal

Net sodat ek betyds die huis kan haal

Want hoe gouer ek daar kom

Hoe gouer kan ek met jou praat

 

En ek weet ek moet dit nie admit nie

Maar ek kan dit nie help

Dat ek heeldag aan jou dink nie

En in die aand as ek

Van my kleuterskool-play droom

Dan maak die juffrou jou die hoofkarakter en

Vir my die boom

 

Ek dink aan jou as ek sit of staan of lê

Ek voel nes The Offspring

Want al wat ek wil sê is

Baby, baby ek wil jou hê

Baby, baby ek wil jou hê

Ek wil jou

Ek wil jou

Ek wil jou so graag hê

 

En al wat ek wil doen is jou soen

En met jou praat

Hoe de-hel dink die juffrou moet ek

Konsentreer op algebra

 

Want die rede hoekom jy so mooi is

Is die probleem wat my meer pla

En ergste van als

Daar's nie 'n vergelyking vir jou nie

Want jy laat lyk my ex maar redelik vaal

 

Ek dink aan jou as ek sit of staan of lê

Ek voel nes The Offspring

Want al wat ek wil sê is

Baby, baby ek wil jou hê

Baby, baby ek wil jou hê

Ek wil jou

Ek wil jou

Ek wil jou so graag hê

 

TUSSENSPEL

 

Ek wil jou

Ek wil jou

Ek wil jou so graag hê

 

Ek dink aan jou as ek sit of staan of lê

Ek voel nes The Offspring

Want al wat ek wil sê is

Baby, baby ek wil jou hê

Baby, baby ek wil jou hê

Ek wil jou

Ek wil jou

Ek wil jou

Ek wil jou hê

Ek wil jou

Ek wil jou

Ek wil jou

Ek wil jou hê

Ek wil jou

Ek wil jou

Ek wil jou so graag hê

 

Composer: JOHAN DEON MEIRING

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page