top of page
Jan de Wet en Die Lofkleuters - Noag Het 'n Ark Gebou (Key: OR Dmaj)

Jan de Wet en Die Lofkleuters - Noag Het 'n Ark Gebou (Key: OR Dmaj)

SKU: JU-OR-NB-03819
R225.49 Regular Price
R177.00Sale Price

Title: Noag Het 'n Ark Gebou
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jan de Wet en Die Lofkleuters
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Noag het 'n ark gebou

Die mense het hom uitgejou

Noag het tog so gepleit

Maar hulle harte was vol van nyd

 

Die reën stort neer in strome

Die reën stort neer in strome

Die reën stort neer in strome

En net maar agt is gered

 

Nou wat dan van al die diere?

Moenie worry nie, God sal sorg

 

Twee vir twee stap die diere in

Die aap, en die beer en die kangaroo

In die ark sit hul en wag

Op die grote oordeelsdag

 

Die reën stort neer in strome

Die reën stort neer in strome

Die reën stort neer in strome

En net maar agt is gered

 

Composer: LOUIS VAN DER WALT

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page