top of page
Vaughan Gardiner - Jy Kan Glo (Key: OR Amaj)

Vaughan Gardiner - Jy Kan Glo (Key: OR Amaj)

SKU: JU-OR-NB-00212
$12.95Price

Title: Jy Kan Glo

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Vaughan Gardiner

Genre: South African; Pop & Pop Rock

Language: Afrikaans

Era: 2000s

Key: OR Amaj

Backing vocals: No

More info: Vaughan Gardiner is 'n gewilde Suid-Afrikaanse sanger. Sy debuutalbum, Wie ek is, is in 2009 deur Mozi Records uitgegee.

Lyrics: Yes

 

As jy kon sien, wat ek sien

As jy kon glo, hoe ek glo

As jy kon voel, wat ek voel

Sou jy jouself deur my spoel

 

As alles wat jy so beplan het

Moes uitdraai dat jy dit vervang het voor jou oe

Dis in my wat jy kan glo

Vir my kan jy jou hart weer oopsny

Ek sal jou seer na erens weglei voor jou oe

Dis in my wat jy weet jy kan glo 2 x

 

As ek jou spyt kon omdraai

Sou ek jou seer kon wegwaai

Sou ek myself vir jou gee

En jy jouself vir my gee

 

As alles wat jy so beplan het

Moes uitdraai dat jy dit vervang het voor jou oe

Dis in my wat jy kan glo

Vir my kan jy jou hart weer oopsny

Ek sal jou seer na erens weglei voor jou oe

Dis in my wat jy weet jy kan glo

 

As alles wat jy so beplan het

Moes uitdraai dat jy dit vervang het voor jou oe

Dis in my wat jy kan glo

Vir my kan jy jou hart weer oopsny

Ek sal jou seer na erens weglei voor jou oe

Dis in my wat jy weet jy kan glo 2 x

 

Composer: JOHAN VOSTER/VAUGHAN GARDINER (JOHAN VORSTER SONGS/VAUGHAN GARDINER PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like