top of page
Vaughan Gardiner - Wie Ek Is (Key: OR Emin)

Vaughan Gardiner - Wie Ek Is (Key: OR Emin)

SKU: CO-OR-NB-00214
$12.95Price

Title: Wie Ek Is

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Vaughan Gardiner

Genre: South African; Pop & Pop Rock

Language: Afrikaans

Era: 2000s

Key: OR Emin

Backing vocals: No

More info: Vaughan Gardiner is 'n gewilde Suid-Afrikaanse sanger. Sy debuutalbum, Wie ek is, is in 2009 deur Mozi Records uitgegee.

Lyrics: Yes

 

Jy hou my vas

Want jy kan my nie los nie

As jy kan sien

Dit sal jou nie veel kos nie

Om net te se hoe jy dalk oor my voel

Maar daar’s iets wat jou wil keer

Jy’s so bang jy verloor beheer

Oor wie ek is

En wat ek eendag moet wees

Is ek so oop

Dat jy my soos ‘n boek lees

Ek se jou nee

Ek sal jou nie jou sin gee

Ek sal nie langer le

Daar’s soveel meer wat ek wil he

 

Net vir my, net vir my

Dis hier waar ek ons pad skei

Want ek sal wees wie ek is

Niks minder of meer nie

Ek sal nie buig nie weer nie

Ek sal my ou self nie mis

Want dis wie ek is

 

Gee my ‘n kans dat ek dit net vir jou wys

Ek sal nooit val

Want dit staan ook op my lys

Ek sal dit kry want ek doen dit vir my

En dat jy dit nooit vergeet

Dis aan myself wat ek my meet

En dis nou dit

Daar’s niks meer om te se nie

Ek sal dit doen

En jy kan my nie keer nie

Ek breek die reels

En ek breuk deur die seer

En ek kry wat ek begeer

En dis die les wat ek jou leer

 

Net vir my, net vir my

Dis hier waar ek ons pad skei

Want ek sal wees wie ek is

Niks minder of meer nie

Ek sal nie buig nie weer nie

Ek sal my ou self nie mis

Want dis wie ek is

 

Net vir my, net vir my

Dis hier waar ek ons pad skei

Want ek sal wees wie ek is

Niks minder of meer nie

Ek sal nie buig nie weer nie

Ek sal my ou self nie mis

Want dis wie ek is

 

Composer: JOHAN VOSTER/VAUGHAN GARDINER (JOHAN VORSTER SONGS/VAUGHAN GARDINER PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like