Laurika Rauch - Dis Die Storie Van My Hart (Key: OR F#maj)
Title: Dis Die Storie Van My Hart
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Laurika Rauch
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR F#maj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Miskien is dit verby
Of het dit nou net begin
Dis aande soos vanaand
Wat dit moeilik maak om te sing
Ek weet dat dit nie die eerste
Of die laaste keer sal wees
Maar soms lyk alles bietjie moeiliker
So donker en vergeefs
Maar tussendeur die trane
Die swaarkry en die sweet
Voel dit tog op die ou end
Of alles okay gaan wees
En ek weet dat dit net die reën
En die weer daar buite is
Wat sal maak dat ek weer omkyk
Om te voel of ek jou mis
En dis die storie van my hart
Dis die leuse van my siel
En daar’s altyd iewers hoop
Al lyk dit soms verniel
Ja, dis die storie van my hart
Dis die leuse van my siel
Want daar’s altyd iewers hoop
Al lyk dit soms verniel
Soms sal jy onthou
En soms sal jy vergeet
Die donker bly jou voor
Waarheen, wie weet
Maar die wind sal weer gaan lê
En die son weer helder skyn
En die hoop sal kom in oorvloed
Soos bloeisels van jasmyn
En dis die storie van my hart
Dis die leuse van my siel
Want daar’s altyd iewers hoop
Al lyk dit soms verniel
Ja, dis die storie van my hart
Dis die leuse van my siel
Want daar’s altyd iewers hoop
Al lyk dit soms verniel
Soms verniel
Soms verniel
Soms verniel
Miskien is dit verby
Of het dit nou net begin
Composer: ETIENNE STEYN (MS/SAMRO)
_edited.png)
















