top of page
Joe Foster - Pad Na Jou Hart (Key: OR Emaj)

Joe Foster - Pad Na Jou Hart (Key: OR Emaj)

SKU: CO-OR-NB-00839
USD 13.95Price

Title: Pad Na Jou Hart

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Joe Foster
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
More info: Joe Foster is 'n Suid-Afrikaanse liedjieskrywer, solosanger en voormalige lid van die mansgroep ADAM. Hy het verskeie trefferliedjies soos "Gebore om jou lief te hê", "Hartklop" en "Hart se volkslied" geskryf.
Lyrics: Yes

 

Wag vir my

Dis nog nie te laat nie

Hierdie pad mag dalk nog lank word

Maar ek is nie bang nie

 

Vergewe my

My hart is koud, eenvoudig net swaar

Ek was grof en onafgewerk

Maar ek's nog nie daar nie

 

Oppad na jou toe

Op die pad na jou hart toe

Dis hier waar ek gaan sorg

Dat ek jou man gaan word

Oppad na jou toe

Op die pad na jou hart toe

Dis hier waar ek gaan leer

Om werklik lief te wees

Oppad na jou hart

 

Sit terug

Sit terug en hou vas

Hierdie pad waarop ons saam loop, het

Het sy op en af

 

Laat my toe

As ek op my kniee voor jou deur kom staan

Op die pad na jou hart moes ek leer

Dat dit eintlik jou hart is wat hulp vra

 

Oppad na jou toe

Op die pad na jou hart toe

Dis hier waar ek gaan sorg

Dat ek jou man gaan word

Oppad na jou toe

Op die pad na jou hart toe

Dis hier waar ek gaan leer

Om werklik lief te wees

Oppad na jou hart

 

As ek jou hand vat sal jy saam met my kan kom

As jy my toelaat mag ek jou dalk verstom

En ek belowe jou jy sal hierna niks ooit kort

As ek jou man kan word

 

TUSSENSPEL

 

Dis hier waar ek gaan sorg

Dat ek jou man gaan word

Oppad na jou toe

Op die pad na jou hart toe

Dis hier waar ek gaan sorg

Dat ek jou man gaan word

Oppad na jou toe

Op die pad na jou hart toe

Dis hier waar ek gaan leer

Om werklik lief te wees

Oppad na jou hart

 

Composer: JOE FOSTER (SAMRO)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page