top of page
Adam - Smoorverlief (Key: OR Bmaj)

Adam - Smoorverlief (Key: OR Bmaj)

SKU: RI-OR-NB-00039
$12.95Price

Title: Smoorverlief

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Adam

Genre: Pop; South African; Group

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Bmaj

Backing vocals: No

More info: Adam is a band from South Africa comprising of Hugo Ludik, Christoff de Beer and Kyle Grant.

Lyrics: Yes

 

Hande sweet

Ek staar na die grond

Ek is gereed

Ge'suit' en geskeer

'n Blom gepluk

Om vir jou te gee

Wat het ek gedink

Net die tyd sal leer

 

Hoekom daal ek dan so laag

Vir iets so afgesaag

'Blind dates' is 'stupid'

Maar toe jy die deur oopmaak

My gemoed begin te kraak

Bewe my tone tot my lip

 

Ek s-s-snak na asem soos 'n suurstofdief

Ek s-s-sluk my woorde want ek's smoorverlief

Ek v-v-val, val, val vir die hartedief

Iemand help asseblief, asseblief

Ek's smoorverlief

 

Woorde gly

Oor my tong

Maar wat ek uitkry

Maak geen sin

So ek struikel voort

Want ek glo vas

Dat ons twee saam hoort

Soos 'n skoen wat pas

 

En soos jy aanhou praat

En ekke stiller raak

Begin ek 'n glimlag kry

Want ek sien alreeds jou naam

In ons troukaartjie geraam

Die begin van jou en my

 

Ek s-s-snak na asem soos 'n suurstofdief

Ek s-s-sluk my woorde want ek's smoorverlief

Ek v-v-val, val, val vir die hartedief

Iemand help asseblief, asseblief

 

Ek s-s-snak na asem soos 'n suurstofdief

Op eerste oogopslag is ek smoorverlief

Ek v-v-val, val, val vir jou my lief

Iemand help asseblief, asseblief

 

Ek's smoorverlief op jou

Vang my tog net as ek val

Ek's smoorverlief op jou

Vang my asseblief as ek val

 

Ek s-s-snak na asem soos 'n suurstofdief

Ek s-s-sluk my woorde want ek's smoorverlief

Ek v-v-val, val, val vir die hartedief

Iemand help asseblief, asseblief

 

Ek s-s-snak na asem soos 'n suurstofdief

Op eerste oogopslag is ek smoorverlief

Ek v-v-val, val, val vir jou my lief

Iemand help asseblief, asseblief

 

Ek's smoorverlief

 

Composer: HUGO LUDIK/REINARDT HUGO (SAMRO)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like