top of page
Adam - Vaderland (Key: OR Dmaj)

Adam - Vaderland (Key: OR Dmaj)

SKU: CO-OR-NB-00009
$12.95Price

Title: Vaderland

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Adam

Genre: Pop; South African; Group

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Dmaj

Backing vocals: No

More info: Adam is a band from South Africa comprising of Hugo Ludik, Christoff de Beer and Kyle Grant.

Lyrics: Yes

 

Tot woestyne vloed

Tot die son ons groet

Tot die berge slaap

Onder die see

Bly ek hier geplant

Kaalvoet in die sand

Jy kan veg teen my

Of jou hand gee

Hier roep die wind

Jy is my kind

 

Ek bly hier

Vat die pad of vat my hand

Blus my vuur

Ek steek hom weer aan die brand

Spoel my weg

Ek swem my lyf tot op die strand

Hierdie is my Vaderland

Hier bly ek my lewe lank

 

Loop 'n pad saam't my

Laat ek jou kan wys

Waar my wortels groei

Onder ons grond

Joune groei ook hier

Hulle lê ook diep

En ons albei is met tyd gewond

Waarin saamwees (Waarin saamwees, in sal wwes)

Word ons genees (Word ons genees)

 

Ek bly hier

Vat die pad of vat my hand

Blus my vuur

Ek steek hom weer aan die brand

Spoel my weg

Ek swem my lyf tot op die strand

Hierdie is my Vaderland

Hier bly ek my lewe lank

 

Tot woestyne vloed

Tot die son ons groet

Staan ons saam deur bloed

Hier bly ek my lewe lank

Die is ons land

 

Ek bly hier

Vat die pad of vat my hand

Blus my vuur

Ek steek hom weer aan die brand

Spoel my weg

Ek swem my lyf tot op die strand

Hierdie is my Vaderland

 

Ek bly hier

Vat die pad of vat my hand

Blus my vuur

Ek steek hom weer aan die brand

Spoel my weg

Ek swem my lyf tot op die strand

Hierdie is my Vaderland

Hier bly ek my lewe lank

 

Composer: HUGO LUDIK/REYNARDT HUGO/VAUGHAN GARDINER/NERINE GARDINER

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like