top of page
Adam - Vergifnis (Key: OR Emaj)

Adam - Vergifnis (Key: OR Emaj)

SKU: RI-OR-NB-00041
$12.95Price

Title: Vergifnis

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Adam

Genre: Pop; South African; Group

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Emaj

Backing vocals: No

More info: Adam is a band from South Africa comprising of Hugo Ludik, Christoff de Beer and Kyle Grant.

Lyrics: Yes

 

Daar is niks wat sny soos woorde gesê in die oomblik wat jou seermaak

Ek wens ek kan als reg doen, elke dag, elke oomblik net beter raak

As die ou gevoel van seerkry weer so in die lug rondhang

 

Dit breek my weer elke seer, elke traan

Elke keer, keer, keer wat ek jou misverstaan

Want dit eet my (dit eet my)

Dit skeur my (dit skeur my)

Ek smeek, vergewe my

Dit breek my weer elke keer, elke traan

Elke seer, seer, seer wat daar val op jou wang

Sal ek regmaak, heelmaak

Asseblief vergewe my

 

Ek wens nog altyd ek kon 'n wag voor my mond sit as ons baklei

Want so lief soos ek vir jou is, is ek spyt oor wat ek sê as ons stry

Ek wens ek kan nou alles terugdraai weer na die begin

 

Dit breek my weer elke seer, elke traan

Elke keer, keer, keer wat ek jou misverstaan

Want dit eet my (dit eet my)

Dit skeur my (dit skeur my)

Ek smeek, vergewe my

Dit breek my weer elke keer, elke traan

Elke seer, seer, seer wat daar val op jou wang

Sal ek regmaak, heelmaak

Asseblief vergewe my

 

Want dis swaardra, hier binne, swaardra, hier binne my

Want dis swaardra, hier binne, swaardra, hier binne my

Want dit breek my hart

Ja dis swaardra, hier binne, swaardra, hier binne my

Want dit breek my hart

Ja dis swaardra, hier binne, swaardra, hier binne my

Want dit breek my hart

 

Dit breek my weer elke seer, elke traan

Elke keer, keer, keer wat ek jou misverstaan

Want dit eet my (dit eet my)

Dit skeur my (dit skeur my)

Ek smeek, vergewe my

Dit breek my weer elke keer, elke traan

Elke seer, seer, seer wat daar val op jou wang

Sal ek regmaak, heelmaak

Asseblief vergewe my

 

Composer: HUGO LUDIK/REYNARDT HUGO (KVN PUBL./SAMRO)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like