top of page
Adam - Nostalgie (Soet September) (Key: OR Gmaj)

Adam - Nostalgie (Soet September) (Key: OR Gmaj)

SKU: CO-OR-NB-00005
$12.95Price

Title: Nostalgie (Soet September)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Adam 

Genre: Pop; South African; Group

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Gmaj

Backing vocals: No

More info: Adam is a band from South Africa comprising of Hugo Ludik, Christoff de Beer and Kyle Grant.

Lyrics: Yes
 

Dit was ‘n lentesdag

Hoe kon ek dit verwar

Toe ons oë ontmoet het

Iets diep hier binne my

Sal nooit herstel van die seerkry

Toe ek jou verloor het

 

Nou lê ‘n duisend paaie tussen ons twee terwyl

Ek hier sit en wonder terug, terug, terug

 

Onhou jy nog Dorpstraat

Die blare om jou

Die glans in jou en oë

En die soet September

Reuk in die lug

Wat ons albei onthou

Die nostalgie my lief

Vat my terug, terug, terug

Dink terug, terug

Hoe voel jy nou

 

Waar’t ons verkeerd gegaan

Dit krap nog, want ek verlang

Dis so bittersoet, want

Dink terug aan wie ons was

Ons het perfek gepas

Dit was die heel jaar somer

 

Is jy nog lief vir my

Dink jy dalk soms aan my

Ons twee was onskeibaar

Dink terug, terug, terug

 

Onhou jy nog Dorpstraat

Die blare om jou

Die glans in jou en oë

En die soet September

Reuk in die lug

Wat ons albei onthou

Die nostalgie my lief

Vat my terug, terug, terug

Dink terug, terug

Hoe voel jy nou

Hoe voel jy nou

Die nostalgie my lief

Vat my terug, terug, terug

Na jou

Waar is jy nou?

Die nostalgie my lief

Vat my terug, terug, terug

Dink terug, terug, terug

 

Onhou jy nog Dorpstraat

Die blare om jou

Die glans in jou en oë

En die soet September

Reuk in die lug

Wat ons albei onthou

Die nostalgie my lief

Vat my terug, terug, terug

Dink terug, terug

Hoe voel jy nou

 

Composer: HUGO LUDIK/VAUGHAN GARDINER/KYLE GRANT (KVN MUSIC PUBLISHING/VAUGHAN GARDINER PUBLISHING/SAMRO)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like