top of page
Adam - Sonder	(Key: OR Emaj)

Adam - Sonder (Key: OR Emaj)

SKU: RI-OR-NB-00040
$12.95Price

Title: Sonder

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Adam

Genre: Pop; South African; Group

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Emaj

Backing vocals: No

More info: Adam is a band from South Africa comprising of Hugo Ludik, Christoff de Beer and Kyle Grant.

Lyrics: Yes

 

Droom jy van stille vaste grond

Waar jy net kan bly staan

Daar lê 'n wêreld voor jou deur

As jy jouself net kan aanvaar

 

Hoe voel jy nou

Is jy kaal en rou

Hoe kan jy vertrou

As jy net binne toe vou

 

Ek en jy is gebore

Sonder maskers, sonder pyn

Sonder slim woorde wat kan rym

Ek dink, ek en jy ons is verlore

Sonder iets om lief te hê

 

Wat steek jy weg daar in jou oë

Wie het jou hart so seer gemaak

Vee af daai trane in jou oë

En laat my toe om jou lief te hê

 

Hoe voel jy nou

Is jy kaal en rou

Hoe kan jy vertrou

As jy net binne toe vou

 

Ek en jy is gebore

Sonder maskers, sonder pyn

Sonder slim woorde wat kan rym

Ek dink, ek en jy ons is verlore

Sonder iets om lief te hê

 

Composer: JOE FOSTER (OXINITY MUSIC PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like