top of page
Adam - Liefdesoldaat (Key: OR Bmaj)

Adam - Liefdesoldaat (Key: OR Bmaj)

SKU: RI-OR-NB-00037
$12.95Price

Title: Liefdesoldaat

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Adam

Genre: Pop; South African; Group

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Bmaj

Backing vocals: No

More info: Adam is a band from South Africa comprising of Hugo Ludik, Christoff de Beer and Kyle Grant.

Lyrics: Yes

 

Soveel briewe soveel ink

Dis wat ons bind en wat ons sink

Jy staan voor my, en sê

Jou moed is op en jou hart is leeg

Ek moet dit vul of aan beweeg

Ek staan voor jou, en sê

Kyk my in die oë en glo

 

Ek’s jou liefdesoldaat

Gewapen tot die tand

Met jou hart hier in my hand veg ek

Jou liefdesoldaat

Altyd lief vir jou

Gestuur om jou net vas te hou

Jou liefdesoldaat

Gewapen tot die tand

Met jou hart hier in my hand veg ek

Jou liefdesoldaat

Wat jou sy nooit sal verlaat

En ‘n koel vir jou sal vat

Want ek’s jou liefdesoldaat

Wat nie veg vir goed of kwaad

Maar net vir jou

 

Soveel trane soveel seer

Ek voel jou pyn ek het geleer

Ek wens ek kon, gister terugdraai

Hier staan ek voor jou op my knieë

En vra vergifnis nog een keer

Die tyd het gekom, ek was verkeerd

Kyk my in die oë en glo

 

Ek’s jou liefdesoldaat

Gewapen tot die tand

Met jou hart hier in my hand veg ek

Jou liefdesoldaat

Altyd lief vir jou

Gestuur om jou net vas te hou

Jou liefdesoldaat

Gewapen tot die tand

Met jou hart hier in my hand veg ek

Jou liefdesoldaat

Wat jou sy nooit sal verlaat

En ‘n koel vir jou sal vat

Want ek’s jou liefdesoldaat

 

Jy’s die een wat ek wil hê

Ek weet jy’s moeg vir die baklei

Ek gee nie om wat almal sê

Ek gaan veg tot ek jou kry

 

Ek’s jou liefdesoldaat

Gewapen tot die tand

Met jou hart hier in my hand veg ek

Jou liefdesoldaat

Altyd lief vir jou

Gestuur om jou net vas te hou

Jou liefdesoldaat

Gewapen tot die tand

Met jou hart hier in my hand veg ek

Jou liefdesoldaat

Wat jou sy nooit sal verlaat

En ‘n koel vir jou sal vat

Want ek’s jou liefdesoldaat

Liefdesoldaat

Wat nie veg vir goed of kwaad

Maar net vir jou

Maar net vir jou

 

Composer: HUGO LUDIK/REYNARDT HUGO/DANIEL BARON (OXYNITY MUSIC PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like