top of page
Ronell Erasmus - U Lig My Op (Key: OR F#maj)

Ronell Erasmus - U Lig My Op (Key: OR F#maj)

SKU: JU-OR-NB-03021
USD 14.95Price

Title: U Lig My Op
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Ronéll Erasmus (Ronell Erasmus)
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR F#maj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

U hou my
Vas in die donker nag
U hou my in U hande vas

 

U dra my
Deur as die water vloei
Skuil ek by U

 

U lig my op uit die donker
U is my son in die aande
As die lewe teen my draai
Is daar hoop in die vou van U hande

 

U lig my op en U dra my
Waar ek gaan, weet ek U is naby
U lig my op, O Heer
U lig my op, O Heer

 

U hoor my
Stem as ek roep na U
U hoor my bo die werêld roep

 

U red my
Siel en U bring weer lig
U is my lig

 

U lig my op uit die donker
U is my son in die aande
As die lewe teen my draai
Is daar hoop in die vou van U hande

 

U lig my op en U dra my
Waar ek gaan, weet ek U is naby
U lig my op, O Heer
U lig my op, O Heer

 

U lig my op uit die donker (Oh)
U is my son in die aande (Oh)
As die lewe teen my draai (Oh)
Is daar hoop in die vou van U hande (Oh)

 

U lig my op uit die donker (U is my lig)
U is my son in die aande (U is my son)
As die lewe teen my draai
Is daar hoop in die vou van U hande

 

U lig my op en U dra my (U lig my op)
Waar ek gaan, weet ek U is naby (Waar ek is, is U)
U lig my op, O Heer
U lig my op, O Heer (U is my lig in die donker, U is my son in die aande)
As die lewe teen my draai
Is daar hoop in die vou van U hande

 

U lig my op en U dra my
Waar ek gaan, kan ek weet U is naby
U lig my op, O Heer
U lig my op, O Heer
U lig my op, O Heer
U lig my op, O Heer

 

Composer: RUDI CLAASE

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page